Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Sentrum vir die Studie van Kompleksiteit

‘Kompleksiteitsrevolusie’ losgelaat

‘n Boek wat tradisionele sienings oor etiek en organisasies op hul kop keer, het die lig gesien by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Studies in Kompleksiteit (SSK).  In Complexity, Difference and Identity: An Ethical Perspective word aangevoer organisasies is nie maklik definieerbare en ondubbelsinnige entiteite nie, maar “komplekse lewende stelsels” vol dinamiese wisselwerking tussen […]

Lees meer.....