Ses Afrika-universiteite het saamgespan om die ontwikkeling van die volgende generasie Afrika-akademici en -beroepslui te verseker en om nuwe lewe te blaas in die ontwikkeling van vakkundigheid op die vasteland. ’n Multilaterale memorandum van ooreenkoms (MMvO) is vandag (12 November) op Afrika Universiteitedag deur die Universiteit Stellenbosch (US) en vyf ander Afrika-instellings onderteken. Die ooreenkoms [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 12, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Skool vir Nagraadse Navorsing |
Afrika se navorsingsuitsette maak net 0,7 % van die globale totaal. Dit beteken dat die kontinent se kundiges nie genoeg doen om met oplossings vanuit eie bodem te kom om Afrika se probleme te takel nie. Dit is hieruit duidelik daar is ’n behoefte vir Afrika universiteite om sterk samewerkingsooreenkomste en vennootskappe te smee wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 12, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Personeel, Skool vir Nagraadse Navorsing, Studente |
Mnr Derek Hanekom, adjunkminister van wetenskap en tegnologie, het sy steun toegesê aan pogings om ernstige probleme in die samelewing deur middel van die wetenskap aan te spreek. “Ons staar geweldige uitdagings in die gesig, wat ons moet omarm, soos [die Universiteit] Stellenbosch (US) doen. Ons het goeie wetenskap-gebaseerde beleid nodig, waarmee universiteite en wetenskap-akademies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 10, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Energie en die Omgewing, HOOP Projek, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Skool vir Nagraadse Navorsing |
Seminaar: World Literature, World Music, and the Encyclopedic Novel: Reflections on Marlene van Niekerk’s Agaat Departement Engels Spreker: Rita Barnard (Universiteit van Pennsylvania, VSA/ Buitengewone Professor, Engels, US) Titel: World Literature, World Music, and the Encyclopedic Novel: Reflections on Marlene van Niekerk’s Agaat Datum: Donderdag 19 Augustus 2010 Tyd: 12:00-13:00 Plek: “Geel”/ “Groen” Molteno Kamer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 12, 2010 |megsam | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kuns en Kultuur, Lesings, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Personeel, Skool vir Nagraadse Navorsing, Studente |