Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Studentesukses

Die Sentrum vir Voornemende Studente goed op dreef vir die 2015 diversiteitsteiken!

Die Sentrum vir Voornemende Studente (SVS) het oor die jare ’n aantal gefokusde werwingsaksies bekendgestel, spesifiek gemik daarop om die deelnamekoers van studente vanuit diverse agtergronde en kulture te verhoog. Die adviseurs van die SVS woon oueraande en loopbaanuitstallings in verskillende provinsies by en besoek ook jaarliks nagenoeg 250 tot 300 skole.Dit is met projekte soos hierdie waarmee die SVS bankvas staan en saam met die Universiteit hulself verbind om die kampus met 34% te diversifiseer teen 2015.

Lees meer.....

Studente Assistente benodig vir 2011

Die Frederik van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling wag aansoeke in vir 3 studente assistente wat sal help met die koordinering van verskillende leierskapsprogramme. Die assistente sal aangestel word vanaf Jan 2011- November 2012. Wat is die kriteria? –          Ervaring in programme wat verband hou met studenteleierskap –          Belangstelling in die fasilitering van programme –          […]

Lees meer.....

Opwindende kursus vir Studenteleiers

Studenteleiers as Agente van Sosiale Verandering Die Frederik van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling bied ʼn wonderlike nuwe kursus aan met die tema: Studenteleiers as Agente van Sosiale Verandering. Die kursus skop af met ʼn eerste ontmoeting op Maandag 11 Oktober 2010 en sal aan die gang wees vanaf Februarie 2011-September 2011. Die kursus word […]

Lees meer.....