Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





TsamaHub

Ramp ons voorland as planeet nie minder hulpbronne gebruik nie, waarsku volhoubaarheidskundiges

Die belang van volhoubare ontwikkeling is beklemtoon by ‘n onthaal wat die Universiteit Stellenbosch (US) op Woensdagaand 24 November 2010 vir die Verenigde Nasies-omgewingsprogram (UNEP) se Internasionale Paneel oor Volhoubare Hulpbronbestuur aangebied het. “Ons gaan ‘n rampspoedige toekoms tegemoet as almal op aarde teen dieselfde tempo as die ontwikkelde wêreld hulpbronne gebruik. Europa, Amerika en Japan se […]

Lees meer.....

Toonaangewende Aspen-instituut wys Mark Swilling aan as die wenner van die 2010-Fakulteitpionierstoekenning

Prof Mark Swilling van die Skool vir Publieke Leierskap aan die Universiteit Stellenbosch is deur die Sentrum vir Sakeopleiding van die invloedryke Aspen-instituut in die VSA as die 2010-Fakulteitpionier aangewys. Die erkenningsprogram, wat The Financial Times in die VK tot die “Oscars van die sakeskoolwêreld” herdoop het, gee erkenning aan sakeskooldosente wat leierskap en waagmoed […]

Lees meer.....