Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Universiteit Stellenbosch Voedselsekerheidsinisiatief

Voedselsekerheidsimposium verfyn inisiatief se fokus

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Voedselsekerheidinisiatief-simposium wat Vrydag (29 Oktober) by die Devon Valley-hotel buite Stellenbosch gehou is, was daarop gemik om interdissiplinêre dialoog rondom voedselsekerheid aan te moedig en uit hierdie gesprekke die fokus van die inisiatief te verfyn.  Die Voedselsekerheidinisiatief is ’n inisiatief van die US se HOOP Projek.  Verskeie sprekers het insiggewende […]

Lees meer.....

Stellenbosch Forum: Universiteit Stellenbosch Voedselsekuriteit Inisiatiewe

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die derde Stellenbosch Forum lesing van die jaar. Die tema van die Stellenbosch Forum in 2010 is die US se Oorhoofse Strategiese Plan (OSP) – nou bekend as die Hoop Projek – die nuwe posisionering van die universiteit, die vyf ontwikkelingstemas, en geselekteerde navorsingsprojekte. By hierdie geleentheid sal prof […]

Lees meer.....

Lesing bied insig oor voedselkwesbaarheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Voedselsekerheidsinisiatief was onlangs bevoorreg om prof Luc d’Haese, ‘n vennoot in die Voedselsekerheid en Klimaatsverandering-projek, as gasdosent te verwelkom. Prof d’Haese het van sy bevindinge oor die navorsing waarmee hy en sy span besig is in KwaZulu/Natal rakende die uitdagings met betrekking tot voedselsekerheid op huishoudelike vlak, gedeel. Die US […]

Lees meer.....