Prof Eugene Cloete, ‘n gerekende waternavorser en dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is een van drie top wetenskaplikes wat pas met toekennings van die Wetenskap-akademie van Suid-Afrika (oftewel die “Academy of Science of South Africa”, ASSAf) vereer is. Prof Cloete en prof Diane Hildebrandt van die Universiteit van die Witwatersrand het [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 2, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Personeel, Universiteit Stellenbosch Waterinstituut |
Toe mikrobioloog prof Eugene Cloete in Januarie 2009 die Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword het, het hy nie toegelaat dat sy uitgebreide administratiewe pligte sy passie vir die wetenskap oorheers nie. Inteendeel, sy blootstelling aan toepaslike navorsing buite sy eie spesialisgebied het gelei tot die uitvinding van ʼn hoëtegnologie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente, Universiteit Stellenbosch Waterinstituut |