Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Virtuele Nagraadse Leerondersteuningsprojek

Scopus-opleiding vir Navorsers

Woens 20 Okt 2010, Narga B (Kamer 2087, Admin A), 10:00-11:30 (RSVP teen Vry 15 Okt 2010) Scopus, ‘n produk van Elsevier, is die grootste databasis van navorsingsliteratuur op alle vakgebiede waarop die Biblioteek- en Inligtingsdiens inteken. Scopus is ‘n sleutelhulpmiddel in die bevordering en ondersteuning van hoëvlak- nagraadse navorsing op kampus. Dit word daagliks […]

Lees meer.....

Verbeter jou soekstrategie 

Ma 18 Okt 2010, Narga B (Kamer 2087, Admin A), 13:00-14:00 (RSVP teen Vry 15 Okt 2010) ’n Onlangse studie het bevind dat ongeveer 90% van alle outeurs nie seker is of hulle alle relevante literatuur opgespoor het nie. Dit is deels daaraan te wyte dat hulle ’n metode van tref of fouteer gevolg het. […]

Lees meer.....

Universiteit verbind hom tot leerders se toekoms

Deur sy telematiese platform verbind die Universiteit hom tot die toekoms van ’n groot aantal leerders en baan hy die weg vir nuwe loopbane en professies. Dít was die boodskap van Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, aan leerders van die Wes-Kaap wat deel vorm van spesiale opvoedkundige uitsendings na 120 […]

Lees meer.....