Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch hou op Dinsdag 7 Desember 2010 sy jaarlikse M-Net Jac van der Merwe Kompetisie vir Innovasie. Finaliste van die Ingenieursdepartemente ding mee om die R15 000-prys wat gaan aan die finalejaarstudent met die innoverendste projek. Alle belangstellendes is welkom om na die aanbiedings van die finaliste te kom [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 29, 2010 |lkoch | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ingenieurswese, Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
Mnr Derek Hanekom, adjunkminister van wetenskap en tegnologie, het sy steun toegesê aan pogings om ernstige probleme in die samelewing deur middel van die wetenskap aan te spreek. “Ons staar geweldige uitdagings in die gesig, wat ons moet omarm, soos [die Universiteit] Stellenbosch (US) doen. Ons het goeie wetenskap-gebaseerde beleid nodig, waarmee universiteite en wetenskap-akademies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 10, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Energie en die Omgewing, HOOP Projek, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Skool vir Nagraadse Navorsing |
InnovUS Tegnologie Oordrag (Edms.) Bpk., Universiteit Stellenbosch se volfiliaal tegnologie-oordragmaatskappy, het hul groen status gevier met ’n bekendstelling by hul kantoor Donderdag. InnovUS se kantoor in De Beerstraat, Stellenbosch, is die eerste administratiewe gebou op die Stellenbosch-kampus wat fotovoltaïese (PV) sonkragpanele geïnstalleer het om hul eie elektrisiteit op te wek om sodoende die hoeveelheid elektrisiteit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 21, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |
Me Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het gister (Maandag, 11 Oktober) die Elektroniese Media Laboratorium by die Universiteit Stellenbosch besoek om te kyk hoe nuwe kommunikasietegnologie dienslewering in die provinsie kan verbeter. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, het me Zille, haar hoofadviseur, mnr Ryan Coetzee, en mnr Anton Groenewald, waarnemende Adjunk Direkteur-generaal: Regering en Administrasie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 12, 2010 |sonika | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni |
Titel: Moment redistribution of FRC Structures Datum: 14 Oktober 2010 Plek: Kamer S202, Siviele Ingenieurswese gebou Tyd: 12:00 – 13;00 Spreker: Mnr Arno Möhr (MScIng kandidaat) Aanbieding sal in engels geskied
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 8, 2010 |amandadw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ingenieurswese, Lesings |
Die programmeringstaal Python was dié naweek letterlik én figuurlik kinderspeletjies toe meer as 80 leerders van 55 skole ʼn inleidende rekenaarprogrammeringskursus by die Universiteit Stellenbosch (US) bygewoon het. Leerders van so ver as Worcester, Hermanus en Vredenburg is touwys gemaak in die grondbeginsels van Python, en het die hulpbronne ontvang om voort te gaan om [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Gemeenskapsinteraksie, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Personeel, Studente |
Die beste studente in Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch is op ‘n prysuitdelingsfunksie in die Departement Wiskundige Wetenskappe: Afdeling Toegepaste Wiskunde vereer. Die toppresteerders in die onderskeie jaargroepe was Ralph Rudd (beste honneursstudent), Maryke Thom (beste derdejaarstudent), Renier van Rooyen (beste tweedejaarstudent) en Gerdus Benade (beste eerstejaarstudent). Die studente het elkeen ‘n boekprys, geborg deur [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Ingenieurswese, Natuurwetenskappe, Personeel, Studente |
Gesoek: die staaltjies, stories, skyfies, dagboeke en foto’s van wetenskaplikes, konstruksiewerkers, skeepslui, skrynwerkers, ingenieurs en medici, wat sedert die begin van die vorige eeu betrokke was by Suid-Afrika se navorsingsbasisse in Antarktika, Gough- en Marioneiland. Dit is die versoek van Dora Scott, ‘n navorser verbonde aan die DWT-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie aan die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 2, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Sentrum vir Indringerbiologie, Studente |