Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Kennisgewings

Poste vir studente by die nuwe Navorsingsentrum, JS Gericke Biblioteek

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi hiermee senior studente (besig met magister of doktorale studie), met ’n sterk belangstelling in navorsing, om aansoek te doen vir poste as studente-assistente in die Navorsingsentrum.

Lees meer.....

Wie is die innoverendste finalejaar Ingenieurstudent?

 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch hou op Dinsdag 7 Desember 2010 sy jaarlikse M-Net Jac van der Merwe Kompetisie vir Innovasie. Finaliste van die Ingenieursdepartemente ding mee om die R15 000-prys wat gaan aan die finalejaarstudent met die innoverendste projek.  Alle belangstellendes is welkom om na die aanbiedings van die finaliste te kom […]

Lees meer.....

Oorbruggingskursus help 2011 eerstejaars met rekenaarprogrammering

  Gaan jy volgende jaar ‘n BSc-graad met rekenaarwetenskap of ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch studeer, maar is jy bekommerd dat jy nie opgewasse gaan wees vir die rekenaarprogrammering wat as deel van jou kursus op jou wag nie? ‘n Opsionele vyfdag-oorbruggingskursus vir studente met geen ondervinding in rekenaarprogrammering nie word van 12 tot 18 […]

Lees meer.....

Seminaar: Social Protection in South-Africa

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker:  Dr Stephen Devereux (Instituut vir Ontwikkelingstudies, Sussex Universiteit) Titel: Social Protection in South-Africa Datum: Donderdag 18 November 2010 Tyd: 13:00 – 14:30 Plek: Lettere-gebou, Vierde vloer, Lokaal 403 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, 021 808-2417 cfortuin@sun.ac.za

Lees meer.....

Geheime van die heelal word bespreek by volgende STIAS lesing

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die vyfde openbare STIAS lesing van 2010. Hierdie geleentheid bied aan alle US navorsers en studente, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om meer te leer oor die werksaamhede van STIAS genote.   By hierdie geleentheid sal Prof Kip Thorne, Feynman Professor in Teoretiese Fisika (Emeritus), Kalifornië Instituut […]

Lees meer.....

Erasmus Mundus Studiebeurse vir studente en personeel

Studente en personeellede van die US word d.m.v. 3 Erasmus Mundus Action 2-programme die geleentheid gebied om  by hoog aangeskrewe Europese universiteite te studeer, navorsing te doen, opleiding te ontvang en te doseer. ‘n Suid-Afrikaanse burger wat in 2011 ‘n geregistreerde nagraadse student of personeellid gaan wees mag aansoek doen. Studente wat tans hul voorgraadse […]

Lees meer.....

Geografiese Inligtingstelsels (GIS) kortkursus

‘n Kortkursus in Geografiese Inligtingstelsels (GIS) sal van 15-19 November 2010 by die Sentrum vir Geografiese Analise aangebied word. Dié inleidende kursus teiken GIS beginners wie basiese opleiding in die gebruik van GIS funksies, soos kaart projeksie, data vaslegging, redigering en manipulasie, benodig. Deelnemers sal ook blootgestel word aan meer gevorderde GIS toepassings, soos ruimtelike […]

Lees meer.....