Die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (19 November 2010) vir die eerste keer gasheer gespeel vir die Nasionale Forum van Natuurwetenskappe Dekane (ook bekend as die National Science Deans Forum of NSDF). Die Forum bespreek raakpunte binne opleidings- en navorsingsprogramme in die natuurwetenskappe aan Suider-Afrikaanse hoëronderwysinstelling. Die dekane van die verskillende Suid-Afrikaanse universiteite, asook van die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 19, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Konferensies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings |
‘n Kortkursus in Geografiese Inligtingstelsels (GIS) sal van 15-19 November 2010 by die Sentrum vir Geografiese Analise aangebied word. Dié inleidende kursus teiken GIS beginners wie basiese opleiding in die gebruik van GIS funksies, soos kaart projeksie, data vaslegging, redigering en manipulasie, benodig. Deelnemers sal ook blootgestel word aan meer gevorderde GIS toepassings, soos ruimtelike [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 28, 2010 |avn | Comments Off
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Konferensies |
17-18 Mei 2011 Lord Charles Hotel, Somerset Wes Ons nooi u graag om by ons aan te sluit vir die 5de jaarlikse Universiteit Stellenbosch konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer, wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Die doel van die konferensie is om aan US akademici die geleentheid te bied [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 21, 2010 |meganb | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Konferensies, Personeel |
Australiese akasia-spesies is die onderwerp van bespreking by ‘n uitgebreide werkswinkel wat hierdie week deur die DWT-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (S·I·B) aan die Universiteit Stellenbosch aangebied word. Volgens werkswinkelorganiseerder prof Dave Richardson van die S·I·B val die fokus op die ekologie en bestuur van Australiese akasias wat buite hul natuurlike verspreidingsareas voorkom. Spesies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 7, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Konferensies, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel, Sentrum vir Indringerbiologie, Studente |
Deel 2: Fokus op pedagogieë wat hoop bring 19 November 2010 Wallenbergsentrum (STIAS) Agtergrond Die doel van hoër onderwys is om die ekonomiese en tegnologiese ontwikkeling van die samelewing, en terselfdertyd demokrasie en burgerskap, te bevorder. Die Universiteit Stellenbosch (US) dra in vele opsigte, onder meer deur navorsing en gemeenskapsinteraksie sowel as direkte onderrig, tot [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 4, 2010 |Marinda | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, HOOP Projek, Konferensies, Lesings, Personeel |
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied van 1 tot 4 September 2010 die tweejaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse vereniging vir politieke studie (SAAPS) op Stellenbosch aan. Die konferensie sal fokus op demokrasie in die eerste dekade van die 21ste eeu, en sal onderwerpe soos konflik en sekuriteit in Afrika; die gehalte van demokrasie; xenofobie en geslagsgebaseerde [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 31, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Konferensies, Korporatief & Alumni |
Die Afrika Instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS) het in Julie twee internasionale konferensies aangebied. Die eerste het gefokus op die verskeidenheid van navorsingsvelde binne wiskunde, terwyl die tweede gefokus het op die gebruik van oopbronsagteware wat ideaal is vir die ontwikkeling van nuwe materiale. Van 13 tot 17 Julie was AIMS gasheer vir ’n konferensie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 25, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Konferensies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel, Persverklarings |
“Teorie handel in wese oor waarheidskwessies. Skep bepaalde opvattings hier in die Suide ʼn ander soort waarheid, ʼn ander begrip van die wêreld? Ons het nog altyd geglo idees beweeg van die Noorde na die Suide, maar kan ons ons die moontlikheid voorstel dat die Suide van die wêreld teorie kan skep wat oor die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Konferensies, Korporatief & Alumni, Lesings |