Dit was ‘n aand om die onbesonge helde in die stryd teen MIV/vigs te vereer – en dit is gedoen met musiek uit die boonste rakke. Die 6de Wêreldvigsdagkonsert, aangebied deur die Afrikasentrum vir MIV/vigsbestuur, is gisteraand in ‘n stampvol Artscape-teater in Kaapstad gehou. Die wêreldbekende groep, Ladysmith Black Mambazo, was van die kunstenaars wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 2, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Hans Huyssen, ’n doktorale student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs die gesogte Helgaard Steyn-prys ontvang. Die prys, met ’n kontantwaarde van R170 000, word jaarliks om die beurt aan ’n komponis, skilder, skrywer of beeldhouer toegeken. Die prys is die eerste keer, ingevolge ’n bemaking in die testament van regter JH (Jan) Steyn, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 17, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Studente |
Die Dokumentesentrum in die JS Gericke Biblioteek by die Universiteit Stellenbosch is vernoem na ’n vorige US-rektor, prof HB Thom, wat tot 1969 sestien jaar aan die hoof van dié universiteit gestaan het en met sy dood die kanselier was. Die vernoeming het saamgeval met die bekendstelling van ’n volledige katalogus in agt volumes wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 11, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Persverklarings, Studente |
Luis Magalhães, pianis en vennoot in TwoPianists Records, het met Peter Martens, tjellis en Artistieke Direkteur van die Stellenbosch Universiteit Camerata, saamgespan vir ʼn unieke twee-CD stel van die Beethoven Tjello Sonatas. Hierdie sonatas vir tjello en klavier (wat volgens die titelblad geskryf is vir klavier en tjello) word uitgevoer tydens twee konserte om 16:00 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 9, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Die Stellenbosch Konservatorium bied tydens November ʼn reeks Gratis Etensuurkonserte vir die publiek aan. Die konserte bestaan uit twee jazz- en twee klassieke konserte en sal deur of personeellede of studente van die Konservatorium aangebied word. Die konserte begin om 13:10 en eindig om 14:00 – dit gee belangstellendes die kans om tydens hul etensuur [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 1, 2010 |liezls | Comments Off
Geplaas in: Algemeen, Kuns en Kultuur |
Die Universiteit Stellenbosch, Drama Departement bied die agtergrond aan van: NOG ‘N HAMLET! (Regie deur Christiaan Olwagen) Hamlet is William Shakespeare se mees bekende tragedie en is waarskynlik tussen 1599 en 1601 geskryf. Dit speel in Denemarke af en handel oor prins Hamlet se wraak op sy oom, Claudius, wat sy vader vermoor het en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 18, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Studente |
’n Uitstalling deur die Duitse Konsulaat, getiteld 20 years of German Unity, is tans in die JS Gericke Biblioteek te sien. Die uitstalling is deel van ’n reeks Duitse kulturele geleenthede wat deel vorm van ’n program “Cultural Weeks in Cape Town” van Oktober 2010 tot Februarie 2011. Hierdie kulturele uitruiling vier twee belangrike mylpale [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 14, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kuns en Kultuur |
Die Universiteit van Stellenbosch, Drama Departement bied aan: The Riveting Accounts of Lord McGuffain : An African Adventure! Hierdie is die eerste gedeelte van ‘n Literêre – Eksistensiële Victoriaanse Komedie Avontuur ontwikkel deur die Honneurstudent Heine J. van As. Die produksie vertel die verhaal van die bose Professor wat op die punt is om die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 11, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Studente |