Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Lesings

Publiek genooi na opedag van laserinstituut

Stel jy belang in tegnologie, lasers, wetenskap en fisika? Dan moet jy nie die Opedag van die Lasernavorsingsinstituut (LNI) aan die Universiteit Stellenbosch (US) op Dinsdag 30 November misloop nie. Aktiwiteite soos praktiese eksperimente deur nagraadse studente, laboratoriumtoere, gewilde lesings en laservertonings is als op die middag se program. Die geleentheid vind plaas van 14:00 […]

Lees meer.....

Uitnodiging: 2010 STIAS Lesingsreek

U word hiermee vriendelik uitgenooi na ‘n Oxford video opname van ‘n debat oor evolusie wat by die Balliol Kollege gehou is. Prof Lynn Margulis (STIAS-genoot) sal die video inlei. HOMAGE TO DARWIN A debate on Evolution at Balliol College Introduced by STIAS FELLOW, Professor Lynn Margulis Voices from Oxford Video Part 1 & 2 Datum: […]

Lees meer.....

Seminaar: Social Protection in South-Africa

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker:  Dr Stephen Devereux (Instituut vir Ontwikkelingstudies, Sussex Universiteit) Titel: Social Protection in South-Africa Datum: Donderdag 18 November 2010 Tyd: 13:00 – 14:30 Plek: Lettere-gebou, Vierde vloer, Lokaal 403 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, 021 808-2417 cfortuin@sun.ac.za

Lees meer.....

Colloquium: “Have eight colleagues watch me lecture: why did I agree to that?”

Departement Wiskundige Wetenskappe – Wiskundige Afdeling en Sentrum vir Onderrig en Leer GESAMENTLIKE COLLOQUIUM Spreker: Dr Greg Oates, Departement Wiskunde, Universiteit van Auckland, New Zealand Titel: Have eight colleagues watch me lecture: Why did I agree to that? Abstrak: A research team in our Mathematics Department is investigating a practical and effective professional development programme for lecturers. […]

Lees meer.....

Geheime van die heelal word bespreek by volgende STIAS lesing

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die vyfde openbare STIAS lesing van 2010. Hierdie geleentheid bied aan alle US navorsers en studente, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om meer te leer oor die werksaamhede van STIAS genote.   By hierdie geleentheid sal Prof Kip Thorne, Feynman Professor in Teoretiese Fisika (Emeritus), Kalifornië Instituut […]

Lees meer.....

Seminaar: “Mapiko: Peasant Modernism and the Arts of Masking”

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker:  Dr. Paolo Israel (Nadoktorale genoot by die Sentrum vir Geesteswetenskaplike  navorsing, Wes-Kaap Universiteit) Titel: “Mapiko: Peasant Modernism and the Arts of Masking” Datum: Donderdag 11 November 2010 Tyd: 13:00 – 14:30 Plek: Lettere gebou, vierde vloer, Lokaal 403  Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, 021 808-2417 cfortuin@sun.ac.za

Lees meer.....

Forum – Departement Biochemie

Spreker: Dr Christina Spry (The Australian National University, Canberra, Australia) Titel:   Targeting pantothenate (vitamin B5) utilisation by the human malaria parasite Plasmodium falciparum Datum:  Donderdag 4 November 2010 Tyd:  13:00 Plek:  Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Stellenbosch Navrae:  Prof  Erick Strauss Tel: 021 808 5866 E-pos: estrauss@sun.ac.za

Lees meer.....