Lettere en Sosiale Wetenskappe
Ses Afrika-universiteite het saamgespan om die ontwikkeling van die volgende generasie Afrika-akademici en -beroepslui te verseker en om nuwe lewe te blaas in die ontwikkeling van vakkundigheid op die vasteland. ’n Multilaterale memorandum van ooreenkoms (MMvO) is vandag (12 November) op Afrika Universiteitedag deur die Universiteit Stellenbosch (US) en vyf ander Afrika-instellings onderteken. Die ooreenkoms [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 12, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Skool vir Nagraadse Navorsing |
Mnr Derek Hanekom, adjunkminister van wetenskap en tegnologie, het sy steun toegesê aan pogings om ernstige probleme in die samelewing deur middel van die wetenskap aan te spreek. “Ons staar geweldige uitdagings in die gesig, wat ons moet omarm, soos [die Universiteit] Stellenbosch (US) doen. Ons het goeie wetenskap-gebaseerde beleid nodig, waarmee universiteite en wetenskap-akademies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 10, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Energie en die Omgewing, HOOP Projek, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Skool vir Nagraadse Navorsing |
‘n Boek wat tradisionele sienings oor etiek en organisasies op hul kop keer, het die lig gesien by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Studies in Kompleksiteit (SSK). In Complexity, Difference and Identity: An Ethical Perspective word aangevoer organisasies is nie maklik definieerbare en ondubbelsinnige entiteite nie, maar “komplekse lewende stelsels” vol dinamiese wisselwerking tussen [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 5, 2010 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Sentrum vir die Studie van Kompleksiteit, Studente |
Datum: Maandag 1 – Vrydag 5 November 2010 Sluitingsdatum vir inskrywings: 28 Oktober 2010 Plek: Kamer 693, Letteregebou, US Inskrywingsfooi: Voldagsessie: R850 Oggendsessie: R500 Middagsessie: R400 Die inskrywingsfooi sluit oggend- en middagtee/koffie en ligte verversings in. Kursusgangers is self verantwoordelik vir middagete. Kontak Amanda Lourens vir inligting oor die slypskole, om op ons verspreidingslys te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 25, 2010 |cmspies | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Lesings, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel |
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling bied ’n werkswinkel aan oor Navorsingsetiek in die Humaniora: die beoordelingsproses vanaf 2011. Die een-dag werkswinkel word op 4 November van 08:30 – 16:30 by die Wallenberg Navorsingsentrum by STIAS gehou. Alle navorsers, dekane, vise-dekane, studieleiers en departementele voorsitters in die Humanoria word uitgenooi om hierdie werkswinkel by te woon. Aanbieder: Prof [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 22, 2010 |sidney | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Kennisgewings, Krygskunde, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Personeel, Regsgeleerdheid, Teologie |
Die Universiteit van Stellenbosch, Drama Departement bied aan: The Riveting Accounts of Lord McGuffain : An African Adventure! Hierdie is die eerste gedeelte van ‘n Literêre – Eksistensiële Victoriaanse Komedie Avontuur ontwikkel deur die Honneurstudent Heine J. van As. Die produksie vertel die verhaal van die bose Professor wat op die punt is om die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 11, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Studente |
Seminaar: Boekbespreking: Postcolonial Nostalgias Departement Engels Spreker: Dennis Walder (Open University, VK) Titel: Boekbespreking: Postcolonial Nostalgias Opsomming: This book offers an original and informed critique of a widespread, yet often misunderstood, condition — nostalgia, a pervasive human emotion connecting people across national, historical, and personal boundaries. Walder analyses the writings of some of those entangled in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 8, 2010 |megsam | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Lesings, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel, Persverklarings, Studente |
U word hartlik uitgenooi na die opening van Gradex ’10, die uitstalling van die finale jaar Visuele Kuns en Ontwerp studente aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Visuele Kuns. Hierdie uitstalling is ‘n studente inisiatief, wat uit ‘n versameling van werke deur Juweliersontwerp, Skone Kuns en Visuele Kommunikasie Ontwerp-studente bestaan. Met die ondersteuning van hulle dosente [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 6, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel, Persverklarings, Studente |