Stel jy belang in tegnologie, lasers, wetenskap en fisika? Dan moet jy nie die Opedag van die Lasernavorsingsinstituut (LNI) aan die Universiteit Stellenbosch (US) op Dinsdag 30 November misloop nie. Aktiwiteite soos praktiese eksperimente deur nagraadse studente, laboratoriumtoere, gewilde lesings en laservertonings is als op die middag se program. Die geleentheid vind plaas van 14:00 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 26, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Gemeenskapsinteraksie, Korporatief & Alumni, Lesings, Natuurwetenskappe, Personeel, Persverklarings, Studente |
’n Span studente van die Universiteit Stellenbosch het hul slag as rekenaarwetenskaplikes gewys toe hulle vir die wêreldeindstryd van die Association for Computing Machinery (ACM) se International Collegiate Programming Contest in Egipte volgende jaar gekwalifiseer het. Die ACM ICP-wêreldeindstryd, bekend as die “The Battle of the Brains”, het die wêreld se 100 topuniversiteitspanne uitgedaag om [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 26, 2010 |science | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Natuurwetenskappe, Studente |
Omvang van Navorsing: Daar sal van die suksesvolle aansoeker verwag word om navorsing te doen in tersiêre chemie onderrig met die fokus op die effektiwiteit van eerstejaars chemie laboratorium praktika. Die navorsing sal ook behels dat die student ‘n effektiewe onderrigmodel vir leer in die eerstejaars chemie laboratorium moet saamstel. Daar sal verder van die suksesvolle [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |mlutz | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Natuurwetenskappe, Opvoedkunde |
Gasspreker: Dr Katharina Ronacher-Mansvelt (Department of Biomedical Sciences: Molecular Biology and Human Genetics, Stellenbosch University) Titel: The Effect of the Contraceptive Medroxyprogesterone Acetate on Protective Immune Responses to Tuberculosis Datum: Donderdag 25 November 2010 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Stellenbosch Navrae: Prof Erick Strauss, Tel: 021 808 5866 E-pos: estrauss@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |welma | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Natuurwetenskappe |
Die eerste lekkerlees koffietafelboek om die geskiedenis, natuurskoon en bewaringsaspekte van Suid-Afrika se mees suidelike grondgebied, Marioneiland en Prins Edwardeiland, uiters visueel saam te vat, is bekendgestel. Die176-blad boek, Marion and Prince Edward –Africa’s Southern Islands is geskryf en saamgestel deur navorsers verbonde aan die Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) aan die Universiteit Stellenbosch en die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Sentrum vir Indringerbiologie |
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (19 November 2010) vir die eerste keer gasheer gespeel vir die Nasionale Forum van Natuurwetenskappe Dekane (ook bekend as die National Science Deans Forum of NSDF). Die Forum bespreek raakpunte binne opleidings- en navorsingsprogramme in die natuurwetenskappe aan Suider-Afrikaanse hoëronderwysinstelling. Die dekane van die verskillende Suid-Afrikaanse universiteite, asook van die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 19, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Konferensies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings |
Met sy essay oor aspekte van antibiotikaweerstandigheid het prof Erick Strauss van die Universiteit Stellenbosch se Departement Biochemie een van tien opkomende chemiese bioloë geword om die wetenskaplike vaktydskrif Nature Chemical Biology se essaykompetisie oor groot uitdagings in Chemiese Biologie te wen. Wetenskaplikes in die vroeë stadia van hul onafhanklike loopbane is genooi om ʼn [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 19, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings |
Gaan jy volgende jaar ‘n BSc-graad met rekenaarwetenskap of ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch studeer, maar is jy bekommerd dat jy nie opgewasse gaan wees vir die rekenaarprogrammering wat as deel van jou kursus op jou wag nie? ‘n Opsionele vyfdag-oorbruggingskursus vir studente met geen ondervinding in rekenaarprogrammering nie word van 12 tot 18 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 17, 2010 |science | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Natuurwetenskappe, Studente |