Het jy knieprobleme?
Neem deel aan ‘n studie wat handel oor ‘n spesifieke rehabilitasieprogram vir mense met knieprobleme of -beserings. Deelnemers sal 24 gratis rehabilitasie sessies ontvang.
Vir meer inligting, kontak die Sport Fisiologie Laboratorium by die Sportwetenskap Departement.
Tel: 021 8082818 of epos: 14301520@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 21, 2010 |14301520 | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Kennisgewings, Navorsing, Opvoedkunde, Personeel, Studente |
Die Science and Mathematics at Stellenbosch University-program (SciMathUS) het Woensdag 106 leerders van voorheen benadeelde gemeenskappe op die Universiteit Stellenbosch (US) se hoofkampus verwelkom tydens ’n openingseremonie in die Konservatorium. Dit is die tiende groep leerders wat aan die jaarlikse program deelneem. Die geleentheid is ook deur die Minister van Onderwys in die Wes-Kaapse Regering, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 21, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Opvoedkunde, Persverklarings |
Datum:
16 – 20 November 2009
Plek: Devon Valley Hotel
Koste: Kontak Liesl Cronje by LCCRON@sun.ac.za vir inligting oor die registrasiefooi en registrasies
(Akkommodasie word nie by die registrasiekoste ingesluit nie.)
Fasiliteerders: Prof. Eli Bitzer, Dr Liezel Frick, Dr Ruth Albertyn, Jackie Viljoen, Ella Belcher
Die werkswinkel oor die Skryf van artikels gefasiliteer deur prof Chris Kapp is ‘n voorvereiste vir [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 7, 2009 |lccron | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Kennisgewings, Opvoedkunde, Personeel |