Die Afdeling Navorsingsontwikkeling bied ’n werkswinkel aan oor Navorsingsetiek in die Humaniora: die beoordelingsproses vanaf 2011. Die een-dag werkswinkel word op 4 November van 08:30 – 16:30 by die Wallenberg Navorsingsentrum by STIAS gehou. Alle navorsers, dekane, vise-dekane, studieleiers en departementele voorsitters in die Humanoria word uitgenooi om hierdie werkswinkel by te woon. Aanbieder: Prof [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 22, 2010 |sidney | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Kennisgewings, Krygskunde, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Navorsing, Personeel, Regsgeleerdheid, Teologie |
Prof Julie Claassens van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, nooi u vriendelik na die stigting van die Stellenbosch Chapter van die Circle of Concerned African Women Theologians. DATUM: Maandag 11 Oktober 2010 TYD: 17:00 – 19:00 PLEK: Kapel, Fakulteit Teologie ‘n Paneelbespreking sal plaasvind oor Prof Denise Ackermann se Festschrift: Ragbag Theologies: Essays in Honour [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 5, 2010 |hvdwest | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Persverklarings, Teologie |
U word hartlik uitgenooi na ’n lesing deur dr Keith Clements, Britse ekumeniese teoloog en Bonhoeffer en Schleiermacher kenner oor die tema: Is Religious Faith Translatable into Public Policy? Options from a contemporary European perspective. Die lesing word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch op Maandag, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 21, 2010 |hvdwest | Comments Off
Geplaas in: Akademies, Lesings, Teologie |
U word hartlik uitgenooi na ’n lesing deur prof Notger Slenczka, oor die tema Religious Commitment in the Face of Religious Pluralism. Die lesing word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch op Dinsdag 21 September om 16h00 – 17h30. Die lesing vind plaas in die raadsaal [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 14, 2010 |hvdwest | Comments Off
Geplaas in: Akademies, Lesings, Teologie |
Die finale produk van ’n drie jaar projek wat in die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by die Universiteit Stellenbosch (US) gesetel is en wat gefokus het op die impak van globalisering op die mensdom is Woensdag deur dr Allan Boesak aan die voormalige Anglikaanse aartsbiskop, Desmond Tutu, oorhandig. Die Dreaming a different world: Globalisation and Justice for [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente, Teologie |
Die Endler-Konsertreeks spog nou met ’n gleuf vir “Opkomende Sterre” en dit bied ’n geleentheid vir Suid-Afrika se belowendste jong talent om te wys waartoe hulle in staat is. Die Bushakevitz-duo is op 19 Junie om 20:00 in die Endlersaal in die Universiteit Stellenbosch Konservatorium. Avigail (viool) en Ammiel (klavier) Bushakevitz word deur vele as opkomende sterre beskou wie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 8, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Teologie |
“Ons wil die wêreld verander en wil hê u moet ons help.” Dit is die boodskap wat oorgedra was aan senior alumni tydens ‘n middagete by die Bay Hotel in Kampsbaai waar hulle ‘n voorsmakie gekry het van die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om ‘n bouer van hoop en ‘n Universiteit van uitnemendheid te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 21, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Studente, Teologie |
Versoening is die tema van ’n konferensie wat op Donderdag 20 Mei 2010 deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch aangebied word. Sprekers sluit in prof Theo de Witt (Tilburg Universiteit), prof Anton van Niekerk (US) en dr Stephen Martin (King’s University College). Die konferensie sal duur van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 11, 2010 |hvdwest | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Konferensies, Korporatief & Alumni, Teologie |