Na twee suksesvolle projekte in die eerste semester van die jaar sien Schola Cantorum: Kamerkoor uit na nog projekte vir die tweede helfte van 2010. Die projekte wat die Afrikaanse kunsliedprogram in Februarie en die Endlerkonsert van April sal opvolg beloof om nog meer opwindend te wees. Op 2 September sal die Noorweegse dirigent Kåre Hanken [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 26, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kuns en Kultuur |
Veels geluk aan die personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek vir die SAMA wat hierdie naweek sy nuwe tuiste in Stellenbosch gekry het! Die jaarlikse MTN South African Music Awards (SAMA) is hierdie naweek in Sun City gehou. Die room van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf is voor duisende opgewonde ondersteuners vir hul [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 19, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek en Konservatorium is vanaf 20 tot 24 Maart 2010 die gasheer vir die derde Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium. Hierdie unieke ondervinding bring die beste plaaslike en internasionale pianiste bymekaar vir vyf dae van meesterklasse, lesings en konserte. Internasionale kunstenaars Vadim Monastyrsky van die Universiteit van Tel Aviv, Israel, en Lori [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 16, 2010 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Na die sukses van verlede jaar word Baroque Blast op publieke aandrang weer vanjaar aangebied as deel van die Konservatorium-Konsertreeks. Verlede jaar se konsert is gekenmerk deur ‘n lewendige wisselwerking tussen personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch se Department Musiek in ‘n program wat uit Barok-gunstelinge en -meesterwerke bestaan het. Soos met The Love [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 29, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Studente en dosente van drie akademiese departemente by die Universiteit Stellenbosch gaan optree by die Sanlam Trust Outeniqua Kaleidoskoop op 23-27 September op George. ‘n Uitstalling sal deur die US se Sentrum vir Voornemende Studente (SVS) aangebied word waartydens voornemende Maties en hul ouers inligting kan inwin. Die Hoërskool Outeniqua en gemeenskap van George bied [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Persverklarings, Studente |
Op Vrydag 21 Augustus om 20:00 bied die Stellenbosse Konservatorium-konsertreeks ‘n konsert van uiteenlopende concertos en bewegings deur studente van die Universiteut se Departement Musiek in die Endlersaal aan. Die jong soliste verteenwoordig die room van Stellenbosch se musiekstudente wat vroeër vanjaar in ‘n uitgebreide oudisieproses buitengewone belofte getoon het. Die soliste sluit in Odile [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 19, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Persverklarings |