Al lyk hulle op die oog af byna dieselfde, is ‘n groot groep swartwitpense wat in Wes-Zambië voorkom tot bewaringslui se teleurstelling nie lede van dieselfde subspesie as die krities bedreigde reuse-swartwitpens (“giant sable”) van Sentraal-Angola nie. Dit volg op genetiese navorsing aan die Universiteit Stellenbosch wat wys dat die krities bedreigde reuse-swartwitpens (“giant sable” [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 21, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Sentrum vir Indringerbiologie |
Die inisiatief waarmee Lydia Willems, inwonende hoof van die Universiteit Stellenbosch se dameskoshuis Lydia te werk gaan om haar koshuis energiedoeltreffend te bestuur, het aan haar ‘n benoeming in die Africa Energy-toekennings besorg. Die plegtigheid is Woensdagaand.
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |science | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente |
Hoe ernstig moet ons klimaatsverandering opneem, en wat kan ons daaraan doen? Dié vrae is geopper toe klimaatsverandering aan die orde gekom het by ʼn spesiale sessie as deel van die jaarlikse navorsingsvergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Plant- en Dierkunde.
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 14, 2009 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Konferensies, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel |
Prof Steven Chown van die Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste ontvanger van die internasinoale Martha T. Muse-prys vir Wetenskap en Beleid in Antarktika ter waarde van $100 000 (sowat R750 000). Die toekenning erken sy uitsonderlike werk oor uitheemse indringerspesies en die uitwerking van klimaatsverandering en menslike wisselwerking in die Antarktiese streek.
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 11, 2009 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings |
Lydia Willems, inwonende hoof van die Universiteit Stellenbosch se dameskoshuis Lydia, is pas in die geselskap van onder meer Mondi en First Rand Bpk aangewys as een van die kategoriewenners van Eskom en die Nasionale Departement van Energiesake se 20ste jaarlikse eta-toekennings.
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 4, 2009 |science | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente |
Die Departement Plant- en Dierkunde bied hierdie week ‘n seminaar aan met dr Heather Whitney van die Universiteit van Bristol, Engeland wat ‘n voordrag gaan lewer met die titel The petal epidermis and novel pollinator cues. Datum: 19 Aug Tyd: 13:00 Plek: Broom Voorlesingsaal, Kamer 2020, Natuurwetenskappe-gebou Agtergrond oor die lesing: Flowers have a vivid [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings, Natuurwetenskappe, Personeel |