Die Universiteit Stellenbosch, Drama Departement bied die agtergrond aan van: NOG ‘N HAMLET! (Regie deur Christiaan Olwagen) Hamlet is William Shakespeare se mees bekende tragedie en is waarskynlik tussen 1599 en 1601 geskryf. Dit speel in Denemarke af en handel oor prins Hamlet se wraak op sy oom, Claudius, wat sy vader vermoor het en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 18, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Studente |
Die Universiteit van Stellenbosch, Drama Departement bied aan: The Riveting Accounts of Lord McGuffain : An African Adventure! Hierdie is die eerste gedeelte van ‘n Literêre – Eksistensiële Victoriaanse Komedie Avontuur ontwikkel deur die Honneurstudent Heine J. van As. Die produksie vertel die verhaal van die bose Professor wat op die punt is om die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 11, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Studente |
Verligtheid was born in Stellenbosch – 40 years ago. Die Drama Departement van die Universiteit van Stellenbosch is trots daarop om as mede vervaardiger van die nuwe teaterproduksie BROTHERS op te tree. Hierdie multimedia toneelstuk met musiek is versin en onder leiding van die bekroonde Peter Krummeck. BROTHERS vertel die verhaal van twee Anglikaanse geestelike [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 14, 2010 |schalkw | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Kuns en Kultuur, Studente |
Die misterieuse swart komedie Slagoffer-Slagoffer is uiteindelik hier, vars op die planke aangebied deur die Universiteit Stellenbosch, Drama Departement! Hierdie opwindende toneelstuk speel vanaf 24 tot 28 Augustus elke aand om 20h00 by die HB Thom teater. Die oorspronklik teks is geskryf deur die Russiese Presnyakov broers en vertaal in Afrikaans deur Dr Willem Anker. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch se Drama Departement bied met trots aan die eerste Afrikaans-vertaalde Athol Fugard produksie Victoria. Hierdie emosionele drama gevul met persoonlike en politieke verlies speel af in die Klein Karoo in die jaar 2007. Lionel, ‘n afgetrede onderwyser worstel met die dood van sy vrou. Daarteenoor vind ‘n jong meisie, Victoria, dieselfde verlies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 16, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Die Universiteit Stellenbosch se Drama Departement bied met trots aan die eerste Afrikaans-vertaalde Athol Fugard produksie Victoria. Hierdie emosionele drama gevul met persoonlike en politieke verlies speel af in die Klein Karoo in die jaar 2007. Lionel, ‘n afgetrede onderwyser worstel met die dood van sy vrou. Daarteenoor vind ‘n jong meisie, Victoria, dieselfde verlies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 16, 2010 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Na ‘n kort speelvlak in 2009 in die HB Thom teater is die US produksie ART (geskryf deur die Franse dramaturg Yasmina Reza) terug op aandrang van die publiek. ART is briljant vertaal deur die Britste dramaturg Christopher Hampton met toekennings soos die Molière Toekenning, die Laurence Olivier Toekenning en die Tony Toekenning vir Beste [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 19, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Studente |