Kom baljaar saam by die elfde en grootste Woordfees nog! So nooi die organiseerders van dié nasionale kunstefees van die Universiteit Stellenbosch wat feesgangers van regoor die land en selfs uit die buiteland trek. Oor die 200 produksies en meer as 250 aanbiedings is van 1-7 Maart te sien.
“Vanjaar se tema, ‘Baljaar’ – voorgestel deur [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 4, 2010 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel, Persverklarings, Studente |
Na slegs ’n paar minute op die verhoog het Emo Adams reeds sy gehoor in die Neelsie aan die lag, klap, sing en dans gehad, en die energie het skaars afgeneem deur die loop van die vertoning.
Emo was een van die kunstenaars wat tydens die twee dae lange ‘BoschFees, wat vanjaar vir die eerste keer gehou [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 18, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om vere reg te skud vir die heel eerste ’BoschFees wat hierdie week op Stellenbosch gehou word. Die fees, op 9 en 10 Desember, bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit.
Volgens me Heidi October van die US se alumni-kantoor en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 4, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Lesings, Personeel, Persverklarings, Studente |
Hy is ’n man van vele talente – agter sy naam kan hy verhoogkunstenaar, TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger skryf en binnekort kan jy hierdie veelsydige kunstenaar by die Universiteit Stellenbosch se ‘BoschFees te siene kry!
Emo Adams, ’n boorling van Mitchellsplain in die hartjie van die Kaapse Vlakte, het sy eerste tree in die vermaaklikheidswêreld gegee toe [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 13, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees |