Navorsers by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe staan aan die voorpunt van die eerste kliniese studie om nuwe tegnologie wat aangewend kan word vir die lokalisering van kankergewasse gedurende radioterapie te evalueer. Hierdie internasionale studie word gedoen in samewerking met Calypso Medical Technologies, Inc van Amerika. Die hoë standaarde en internasionale erkenning wat die Afdeling Pulmonologie, en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 27, 2010 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Studente |
Datum en tyd: 12-13 Oktober 201o, 09:00-16:30 Plek: Tygerbergkampus Die werkswinkel beloop ’n totaal van twaalf ure versprei oor twee dae. Die doel van die werkswinkel is om ’n inleiding te bied tot die nodige skryfvaardighede om informasie te organiseer in ’n tesis of dissertasie. Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Gehoor en doel [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings |
Die Peter Wall Institute for Advanced Studies (PWIAS) by die University of British Columbia (UBC) het ‘n beduidende befondsingstoekenning van $500 000 CAD (R3,5 miljoen) aangekondig vir ‘n projek oor drie jaar om vas te stel waarom HEU babas (HIV-Exposed but Uninfected), wat vanweë hul moeders aan MIV blootgestel word, maar nie daardeur geïnfekteer word nie, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 27, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |
Nagenoeg 83 hoërskoolleerders het onlangs deelgeneem aan Gesog! – die jaarlikse Winterskool by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe – wat op die Tygerbergkampus gehou word. Vanjaar se groep leerders het hoofsaaklik uit die Weskaapstreek gekom aangesien die Wêreldbeker Sokkertoernooi vervoer uit ander provinsies onrealisties gemaak het. Die Gesog!-program bestaan al 10 jaar en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 7, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni, Opvoedkunde, Personeel, Studente |
Is jy bekend met Suid-Afrika se nuwe riglyne vir die behandeling van MIV? Seminaar: Die Nuwe SA MIV Behandelingsriglyne Wanneer: Donderdag 10 Junie 2010; 12h30 -14h00 Waar: Hoofvoorlesingsaal, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Tygerbergkampus Onderwerpe en Sprekers: •Initial Treatment in ART-Naive: A Global Perspective on When and What to Start: Jean Nachega •Die nuwe Suid-Afrikaanse riglyne vir volwassenes: Jantjie Taljaard •Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |mandi | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Gesondheidswetenskappe, Konferensies, Lesings |
Die Afdeling Fisioterapie by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs ’n gesofistikeerde nuwe kliniek op die Tygerbergkampus gevestig. Hierdie kliniek staan bekend as die Fisioterapie en Bewegingsanalise-kliniek en is toegerus met die nuutste biomeganiese tegnologie. Dit sluit in ‘n 6-kamera Viconstelsel, wat gesinchroniseer is met ‘n Bertec drukplaat. Hierdie tegnologie stel die terapeute in staat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 13, 2010 |hermienf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni, Navorsing, Studente |
Graduandi in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe kan ’n besondere bydrae lewer tot algemene gesondheid in Afrika. Dit was die boodskap van prof Wieland Gevers, voormalige dosent in Mediese Biochemie aan die Universiteit Stellenbosch (US) en voormalige uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap (ASSAf). Hy was Dinsdagoggend die spreker by die Desember 2009 gradeplegtigheid van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 8, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni |
Ná ’n wetenskaplike studie van meer as drie dekades het navorsers van die Fakulteit Gesondheidwetenskappe, Universiteit Stellenbosch (US) – in samewerking met internasionale vennote – die geen gevind wat die oorerflike hartsiekte, bekend as progressiewe familiële hartblok tipe I, in ‘n groep Suid-Afrikaanse families veroorsaak. Die voorsate van al hierdie families kan terug gespoor word na ’n [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 4, 2009 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente |