Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Posts Tagged ‘Fakulteit Teologie’

Circle of Concerned African Women Theologians

Prof Julie Claassens van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, nooi u vriendelik na die stigting van die Stellenbosch Chapter van die Circle of Concerned African Women Theologians. DATUM: Maandag 11 Oktober 2010 TYD: 17:00 – 19:00 PLEK: Kapel, Fakulteit Teologie ‘n Paneelbespreking sal plaasvind oor Prof Denise Ackermann se Festschrift: Ragbag Theologies: Essays in Honour […]

Lees meer.....

Publieke lesing: Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie

U word hartlik uitgenooi na ’n lesing deur dr Keith Clements, Britse ekumeniese teoloog en Bonhoeffer en Schleiermacher kenner oor die tema: Is Religious Faith Translatable into Public Policy? Options from a contemporary European perspective. Die lesing word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch op Maandag, […]

Lees meer.....

Publieke lesing: Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie

U word hartlik uitgenooi na ’n lesing deur prof Notger Slenczka, oor die tema Religious Commitment in the Face of Religious Pluralism. Die lesing word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch op Dinsdag 21 September om 16h00 – 17h30. Die lesing vind plaas in die raadsaal […]

Lees meer.....

US deel toekomsvisie met alumni in Kaapstad

“Ons wil die wêreld verander en wil hê u moet ons help.” Dit is die boodskap wat oorgedra was aan senior alumni tydens ‘n middagete by die Bay Hotel in Kampsbaai waar hulle ‘n voorsmakie gekry het van die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om ‘n bouer van hoop en ‘n Universiteit van uitnemendheid te […]

Lees meer.....

Konferensie oor versoening by Fakulteit Teologie gehou

Versoening is die tema van ’n konferensie wat op Donderdag 20 Mei 2010 deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch aangebied word. Sprekers sluit in prof Theo de Witt (Tilburg Universiteit), prof Anton van Niekerk (US) en dr Stephen Martin (King’s University College). Die konferensie sal duur van […]

Lees meer.....

Libertaskoor sing ten bate van Afrika-teoloë

Liefhebbers van koormusiek kan op Sondag 23 Mei 2010 hul sitplekke in die Endlersaal inneem vir ’n spesiale konsertprogram deur die gewilde Libertaskoor onder leiding van Johan de Villiers. Die program sluit in gewyde en sekulêre koorwerke, met besondere klem op musiek uit eie bodem.  Twee uittreksels uit Sergei Rachmaninoff se All-Night Vigil Opus 37 […]

Lees meer.....

Ekklesia-seminaar by US se Fakulteit Teologie gehou

Watter verskil kan ‘n goeie predikant/pastor maak? – die onderskatte rol van predikante/pastors in die toekoms van SA is die onderwerp van ‘n seminaar wat op Maandag 19 April 2010 deur Ekklesia in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch,aangebied word. Sprekers sluit in proff Denise Ackermann, Nico Koopman en dr Jerry Pillay, […]

Lees meer.....

Beyers Naudé Sentrum bied konferensie aan oor "Globalisation, Globalism and Human Dignity"

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Universiteit Stellenbosch bied van 8 – 10 Maart 2010 ’n konferensie aan met die tema: Globalisation, Globalism and Human Dignity. Dit vind plaas in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch. Die program sluit aanbiedings in deur proff Allan Boesak, Nico Koopman, Sampie Terblanche, Amanda […]

Lees meer.....