Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Posts Tagged ‘geen nuwe MIV-infeksies op kampus’

“Stellenbosch Exposed”: studente se menings oor seks, geslag, diversiteit en alkoholgebruik

Studente neem dikwels deel aan die talle MIV-veldtogte en gesondheidsverwante programme op die kampus, maar vra nooit wie verantwoordelik is vir hierdie veldtogte en programme nie. Ons sien plakkate wat veilige seks en gesondheid onder ons aandag bring, en ons kry gratis kondome in ons kampusgeboue, koshuise en selfs in kroeë in die dorp. Baie […]

Lees meer.....

Kondoomverspreiding en kondoomeffektiwiteit op kampus

Hierdie jaar is gekenmerk deur die suksesvolle uitbreiding van die Kantoor vir Institusionele MIV-koördinering (KIMK) se kondoomverspreidingsprojek. Kondome is nou ook beskikbaar in die Universiteit Stellenbosch (US) se koshuise en verskeie kroeë in die dorp. Choice-kondome word aan Maties versprei deur CondoCans wat in verskeie geboue op die kampus geïnstalleer word. Hierdie projek is in […]

Lees meer.....

Paneelbespreking: Kom luister wat nieregeringsorganisasies oor MIV doen in Stellenbosch

U word uitgenooi na die tweede Peer2Peer Education paneelbespreking oor nieregeringsorganisasies in Stellenbosch. Indien u meer wil uitvind oor die werk wat die Stellenbosch Gesondheidsnetwerk, Stellenbosch Hospice en @heart doen kom sluit gerus by ons aan. Wanneer?: Dinsdag  28 September 2010 Waar?: Bedryfsielkundegebou, lokaal 1008 Hoe laat?: 1pm tot 1:50pm Alle personeel en studente is […]

Lees meer.....

Nuwe studente opgelei in die fasilitering van basiese MIV- en geslagsdiskoers onder eweknieë

Die Kantoor vir Institusionele MIV-koördinering (KIMK) by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n nuwe kortkursus aan studente beskikbaar gestel, naamlik Basiese MIV- en Geslagsfasilitering. Hierdie gratis opleidingsprogram het oor twee naweke in Augustus 2010 plaasgevind, en die Maties wat gekeur is om die 32-uur-opleiding by te woon, berei hulle nou daarop voor om MIV/vigs-kwessies […]

Lees meer.....

Paneelbespreking met mense wat Positief leef met MIV

Die Kantoor vir Institusionele MIV Koördinering se “Peer2Peer” Opleidingsprogram nooi jou uit na paneelbespreking op 14 September 2010. Die paneel behels persone wie openlik en positief met MIV en Vigs leef. Nooi gerus vriende en kollegas saam om te deel in hierdie geleentheid. Personeel en studente is almal welkom. Datum: 14 Septemberber 2010 Tyd:  13hoo […]

Lees meer.....

Slegs 5 dae oor van die 'Grow Up and Get Tested' veldtog

Ons is in die laaste week wat vrywillige MIV-toetsing tydens die jaarlikse veldtog beskikbaar is. Tot dusver het meer as 1 000 Maties al gegaan vir hul MIV toets. Ons raai u aan om so spoedig moontlik te gaan vir jou gratis MIV toets. Discovery Vitality-lede kan 5 000 punte kry indien hulle by een […]

Lees meer.....

Slegs 5 dae oor van die ‘Grow Up and Get Tested’ veldtog

Ons is in die laaste week wat vrywillige MIV-toetsing tydens die jaarlikse veldtog beskikbaar is. Tot dusver het meer as 1 000 Maties al gegaan vir hul MIV toets. Ons raai u aan om so spoedig moontlik te gaan vir jou gratis MIV toets. Discovery Vitality-lede kan 5 000 punte kry indien hulle by een […]

Lees meer.....

Word deel van geen nuwe MIV-infeksies op kampus, teen 2012

Hoe kan ek betrokke word in die stryd teen MIV en Vigs? Die antwoord is eenvoudig: word ‘n Peer 2 Peer Educator! Die MIV kantoor, ook bekend as die Kantoor vir Institusionele MIV Koördinering (KIMK), bied jaarlikse ‘n Portuur Voorligter Opleidingswerkswinkel aan. Die werkswinkel strek oor twee naweke en sluit die feite rakende MIV/vigs, geslag-stereotipes […]

Lees meer.....