Studente neem dikwels deel aan die talle MIV-veldtogte en gesondheidsverwante programme op die kampus, maar vra nooit wie verantwoordelik is vir hierdie veldtogte en programme nie. Ons sien plakkate wat veilige seks en gesondheid onder ons aandag bring, en ons kry gratis kondome in ons kampusgeboue, koshuise en selfs in kroeë in die dorp. Baie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 25, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Persverklarings, Studente |
Hierdie jaar is gekenmerk deur die suksesvolle uitbreiding van die Kantoor vir Institusionele MIV-koördinering (KIMK) se kondoomverspreidingsprojek. Kondome is nou ook beskikbaar in die Universiteit Stellenbosch (US) se koshuise en verskeie kroeë in die dorp. Choice-kondome word aan Maties versprei deur CondoCans wat in verskeie geboue op die kampus geïnstalleer word. Hierdie projek is in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 15, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
U word uitgenooi na die tweede Peer2Peer Education paneelbespreking oor nieregeringsorganisasies in Stellenbosch. Indien u meer wil uitvind oor die werk wat die Stellenbosch Gesondheidsnetwerk, Stellenbosch Hospice en @heart doen kom sluit gerus by ons aan. Wanneer?: Dinsdag 28 September 2010 Waar?: Bedryfsielkundegebou, lokaal 1008 Hoe laat?: 1pm tot 1:50pm Alle personeel en studente is [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 23, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
Wil jy bietjie jou IT-kennis terugploeg as deel van ‘n inisiatief wat daarop gemik is om rekenaarwetenskap onder Suid-Afrikaanse leerders te bevorder. Raak dan betrokke as ‘n vrywillige tutor tydens die volgende gratis Python inleidende kursus vir hoërskoolleerders, wat oor die naweek van 18 en 19 September by die Universiteit Stellenbosch aangebied gaan word. Leerders [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Ingenieurswese, Kennisgewings, Natuurwetenskappe, Studente |
Universiteit Stellenbosch (US) – Gemeenskapsinteraksie Simposium 2 September 2010 Volhoubaarheidsinstituut (Sustainability Institute), Lynedoch (oorkant Spier Wynlandgoed) Hiermee ‘n hartlike uitnodiging na die 2010 US Gemeenskapsinteraksie Simposium, aangebied deur die Afdeling Gemeenskapsinteraksie. Die doel van die simposium is om aan US akademici en steundienspersoneel die geleentheid te bied om alle aspekte van gemeenskapsinteraksie aan die Universiteit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 25, 2010 |jhenry | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Navorsing, Personeel |
Universiteit Stellenbosch (US) – Gemeenskapsinteraksie Simposium 2 September 2010 Volhoubaarheidsinstituut (Sustainability Institute), Lynedoch (oorkant Spier Wynlandgoed) Hiermee ‘n hartlike uitnodiging na die 2010 US Gemeenskapsinteraksie Simposium, aangebied deur die Afdeling Gemeenskapsinteraksie. Die doel van die simposium is om aan US akademici en steundienspersoneel die geleentheid te bied om alle aspekte van gemeenskapsinteraksie aan die Universiteit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 25, 2010 |jhenry | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Navorsing, Personeel |
Sperdatum Verleng: Registreer/opdateer Gemeenskapsinteraksie projekte vir 2010! US personeellede in alle fakulteite en steundienste word versoek om nuwe (of ongeregistreerde projekte vir 2010 te registreer en/of om inligting tov bestaande projekte wat sal voortgaan in 2010 te bevestig. Die sperdatum is verleng tot 15 September 2010. Nuwe (of ongeregistreerde) Projekte: Registrasie in hierdie verband beteken dat projekeienaars [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 3, 2010 |jhenry | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Navorsing, Personeel |
Skolevennootskappe is die belangrikste kategorie van gemeenskapsinteraksieprojekte by die Universiteit Stellenbosch (US). Ongeveer 40% van alle projekte wat op die US gemeenskapsinteraksie-databasis geregistreer is, is skoleprojekte. Aangesien skole van strategiese belang is vir die US, is kritiese gesprekvoering oor ons werk in skole noodsaaklik om ons te help herbesin oor hoe ons met skole saamwerk. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 19, 2010 |jhenry | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Navorsing, Personeel |