Die professorale lesings van Prof Marena Manley van die Departement Voedselwetenskap en Prof Anna-Maria Botha-Oberholster van die Departement Genetika word op 30 November 2010 in Stellenbosch gehou. Prof Manley se intreerede is getiteld Near infrared hyperspectral imaging: making the invisible visible terwyl prof Botha-Oberholster se lesing sal handel oor A coevolutionary conundrum. Datum: 30 November 2010 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 16, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Prof Quinette Louw van die Afdeling Fisioterapie, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, sal haar professorale intreerede op 3 November 2010 lewer. U en u gade/metgesel word vriendelik uitgenooi. Titel: Musculoskeletal Health an under-recognised health priority in Africa. Datum en tyd: 3 November 2010; 17:00 vir 17:30 Plek: JN de Villiers Raadsaal, Dekaansafdeling; 1ste Vloer, Kliniese Gebou, Tygerbergkampus RSVP [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 18, 2010 |hermienf | Comments Off
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Prof Gavin Woods van die Skool vir Publieke Leierskap aan die US lewer op Dinsdag 26 Oktober 2010 sy professorale intreerede. Titel: Public Sector Corruption: Behavioural Origins and Counter-behavioural Responses Tyd: 17:30 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium Verversings word na die intreerede bedien. Dui asb spesiale dieetvereistes aan. RSVP voor 21 Oktober 2010 by Marie Malherbe 021 808 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 18, 2010 |liezls | Comments Off
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Prof Alan Brent van die Skool vor Openbare Bestuur en Beplanning lewer op Dinsdag 20 April 2010 sy Intreerede. Die titel van sy intreerede is: Sustainable energy in the African context: Towards improved technology management practices. Tyd: 17:30 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium, Victoriastraat. Verversings word na afloop van die intreerede bedien. Dui asb. spesiale dieetvereistes aan. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 13, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Prof Ian Buick van die Departement Geologie, Geografie en Omgewingstudie lewer op 12 November 2009 sy professorale intreerede. Dit is getiteld: The role of accessory phases in petrology: from little things, big things grow. Datum: Donderdag 12 November 2009 Tyd: 17:30 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium, Victoriastraat Verversings word na die intreerede bedien. Dui asb. spesiale dieetvereistes [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Prof Conrad Matthee van die Departement Plant-en Dierkunde lewer op 5 November 2009 sy intreerede. Dit is getitled The “big bang” in taxonomy. Datum: Donderdag 5 November 2009 Tyd: 17:30 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium, Victoriastraat Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan. RSVP voor 30 Oktober 2009 by Suzette Els by 021 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Prof Alakendra Roychoudhury van die Departement Geologie, Geografie en Omgewingstudie lewer sy intreerede op Woensdag 28 Oktober 2009. Titel: Biogeochemical reactions: Is there a silver lining to the black box? Tyd: 17:30 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium, Victoriastraat, Stellenbosch Verversings word na die intreerede bedien. Dui asb. spesiale dieetverreistes aan. RSVP voor 23 Oktober 2009 by Suzette Els [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 14, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |