Die Dokumentesentrum in die JS Gericke Biblioteek by die Universiteit Stellenbosch is vernoem na ’n vorige US-rektor, prof HB Thom, wat tot 1969 sestien jaar aan die hoof van dié universiteit gestaan het en met sy dood die kanselier was. Die vernoeming het saamgeval met die bekendstelling van ’n volledige katalogus in agt volumes wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 11, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Persverklarings, Studente |
’n Uitstalling deur die Duitse Konsulaat, getiteld 20 years of German Unity, is tans in die JS Gericke Biblioteek te sien. Die uitstalling is deel van ’n reeks Duitse kulturele geleenthede wat deel vorm van ’n program “Cultural Weeks in Cape Town” van Oktober 2010 tot Februarie 2011. Hierdie kulturele uitruiling vier twee belangrike mylpale [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 14, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kuns en Kultuur |
Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 Oktober 2010 Onderhoude : 18, 19, 22 of 23 November 2010 Verpligte opleidingsprogram vir suksesvolle kandidate: 17, 18 en 19 Januarie 2011, 8:30-16:30 Dienstermyn: Vanaf Donderdag 20 Januarie 2011 tot Woensdag 16 November 2011 Werksure: ‘n Span studente-assistente werk die volgende skofte van 2 tot 3 uur elk op ‘n rotasiebasis [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 11, 2010 |dp2 | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
U word vriendelik herinner dat die onderstaande Juta regspublikasies vanaf 1 April 2010 nie meer in Folioview-formaat beskikbaar sal wees nie: Labour Library Review of SA Law SA Criminal Law Reports SA Law reports (1947 tot hede) Constitutional Library SA Statutes & Regulations Bostaande publikasies sal voortaan slegs in die nuwe aanlynweergawe op die biblioteekwebwerf [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 19, 2010 |alvinam | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen |
Die afdeling Spesiale Versamelings in die JS Gericke Biblioteek benodig die dienste van ‘n studente-assistent vir 2010. Werksure: 12 ure per werksweek (Ma.-Vr. 8:00-16:30), ingedeel volgens beskikbaarheid van die suksesvolle kandidaat. Pligte: Algemene administratiewe funksies Sortering en fisiese versorging van dokumentversamelings Vereistes: Noukeurigheid Rekenaarvaardigheid Goeie interpersoonlike vaardighede Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels Aanbevelings: Belangstelling [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Studente |
Tydens die Woordfees word ’n uitstalling in die Africana-kamer van die JS Gericke Biblioteek aangebied waar bekende kunstenaars uit verskillende dissiplines met die konsep ‘boek’ speel. Van die kunstenaars sluit in Strijdom van der Merwe, Diane Victor, Jan van der Merwe, Danie Marais, Fanie Viljoen, Piet Grobler, Leon de Villiers, Stephan Erasmus, Leora Farber, David Paton, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 19, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Lesings |
Tydens die Woordfees word ’n uitstalling in die Africana-kamer van die JS Gericke Biblioteek aangebied waar bekende kunstenaars uit verskillende dissiplines met die konsep ‘boek’ speel. Van die kunstenaars sluit in Strijdom van der Merwe, Diane Victor, Jan van der Merwe, Danie Marais, Fanie Viljoen, Piet Grobler, Leon de Villiers, Stephan Erasmus, Leora Farber, David Paton, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 19, 2010 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Lesings |
Konstruksiewerk met betrekking tot die nuwe E-Leersentrum en Tegniese Dienste afdeling van die Biblioteek- en Inligtingsdiens begin vanaf Februarie 2010 in die JS Gericke Biblioteek. Ons vra om verskoning vir enige geraas en ongerief tydens hierdie periode. Vir meer inligting, besoek asseblief www.sun.ac.za/library.
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 16, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings |