Ter ondersteuning van jong wetenskaplikes se akademiese loopbane word die volgende lesing op 16 Februarie in die JS Gericke Biblioteek aangebied: “How to write a world class paper”. Dis deesdae baie moeilik om ’n artikel gepubliseer te kry, want tussen 40% en 90% van artikels wat aan internasionale tydskrifte voorgelê word, word afgekeur. Hierdie aanbieding [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 8, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings, Navorsing |
U word uitgenooi na ’n opleidingsessie oor ScienceDirect/2collab en Scopus op Dinsdag 16 Februarie 2010 van 14:00 tot 16:00. Die volgende aspekte sal gedek word: ScienceDirect en 2collab (ongeveer 1 uur) ScienceDirect bied toegang tot ongeveer 2 000 volteks- elektroniese tydskrifte. In die opleidingsessie sal aandag gegee word aan: • Die soekkoppelvlak en veral maniere [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 8, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings, Navorsing |
Die afdeling Spesiale Versamelings in die JS Gericke Biblioteek van die Universiteit Stellenbosch (US) spog deesdae met hul eie blog, Sidenotes. Biblioteke maak deesdae al meer van Web 2.0 tegnologie gebruik om hul dienste te verryk. Hierdie blog is ’n voorbeeld daarvan en deel nuus, nuwe aanwinste en interessante brokkies uit die Spesiale Versamelings omgewing. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 24, 2009 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen |
Die afdeling Bronverskaffing in die JS Gericke Biblioteek benodig studentehulp vir 2010. Werksure: ’n Span studente-assistente werk diensbeurte op ’n rotasiebasis volgens ’n rooster, nl. Maandag – Donderdagaande: 16:30 – 22.00; asook Saterdae: 10:00 – 16:30. Pligte: Uitleen-, reserwe- en administratiewe funksies, asook algemene navrae en kliëntediens binne die Bronverskaffingsomgewing. Vereistes: Baie goeie rekenaarvaardigheid Goeie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 16, 2009 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Studente |
Die Biblioteek- en Inligtingdiens benodig weer studentehulp vir 2010. Pligte: Algemene inligtingverskaffing by die inligtingsdienspunte op die boonste en onderste vlakke van die JS Gericke Biblioteek. Hulp aan kliënte met die gebruik van die gerekenariseerde biblioteekkatalogus en ander elektroniese databasisse. Rekenaar-foutspeuring. Hulp met administratiewe take. Werksure: Die span studente-assistente werk gedurende die dag en aand [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 2, 2009 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Studente |
Stellenbosch Universiteit Biblioteek- en Inligtingsdiens is op 27 Oktober 2009 saam met die Wes-Kaapse tak van LIASA gasheer vir ‘n afvaardiging van professionele biblioteek- en inligtingkundiges van die VSA. Die afvaardiging word gelei deur John Berry, uitvoerende direkteur van die Network of Illinois Learning Resources in Community Colleges en redakteur van Library Journal. Die doel [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 20, 2009 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het onlangs ‘n belangrike stap in die ondersteuning van inisiatiewe ten opsigte van gratis wetenskaplike publikasie (Open Access) geneem deur middel van ‘n institusionele lidmaatskap van BioMed Central (BMC). Laasgenoemde is ‘n intydse uitgewer wat spesialiseer in biologiese en mediese navorsing en navorsers die geleentheid bied om kosteloos te publiseer. Hulle [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Studente |