Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.

« Vorige Artikels    

Posts Tagged ‘Konvokasie’

US kry nuwe Raadslede

Ses toonaangewende Suid-Afrikaners is tot die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies – vier deur die Konvokasie, tewete prof Wannie Carstens, dr George du Toit, adv Jan Heunis en dr Rhoda Kadalie, en twee deur die donateurs van die Universiteit, naamlik mnr George Steyn en prof PW van der Walt. Die US het Dinsdag […]

Lees meer.....

Nagraadse Maties kan ook vir Raadslede stem

“Nagraadse studente wat hule voorgraadse kwalifikasie aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het, is ook lede van die Konvokasie en daarom wil ek hulle daaraan herinner dat hulle ook geregtig is om in die komende Raadsverkiesing te stem,” het prof Russel Botman gesê nadat die nominasies vir die verkiesing op 23 Februarie 2010 gesluit het. Altesame […]

Lees meer.....

Verkiesing van US-raadslede skop Maandag af

Altesame 19 nominasies is ontvang vir die Raadverkiesing van die Universiteit Stellenbosch wat op Maandag 1 Maart 2010 afskop. Konvokasielede en donateurs van die universiteit moet ses nuwe Raadslede kies. Vier van die kandidate moet deur die Konvokasie verkies word en die ander twee deur donateurs van die universiteit. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, […]

Lees meer.....

Vier nominasies vir US Kanselier

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vier nominasies ontvang vir die amp van Kanselier. Die aanwysingsproses van ’n nuwe Kanselier is onlangs geloods nadat dr Frederik Van Zyl Slabbert vroeër vanjaar om persoonlike redes as Kanselier bedank het. Die vier kandidate is prof Bernard Lategan, teoloog, ’n vorige Dekaan van die US se Fakulteit Lettere en […]

Lees meer.....

Konvokasie-vergadering saam met 'BoschFees gehou

Die Algemene Jaarvergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, wat gewoonlik aan die begin van November gehou word, word nou op 10 Desember om 19:00 in die DF Malansentrum op Coetzenburg gehou. Die datum is verskuif om saam te val met die heel eerste ‘BoschFees wat op 9 en 10 Desember in Stellenbosch gehou […]

Lees meer.....

Konvokasie-vergadering saam met ‘BoschFees gehou

Die Algemene Jaarvergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, wat gewoonlik aan die begin van November gehou word, word nou op 10 Desember om 19:00 in die DF Malansentrum op Coetzenburg gehou. Die datum is verskuif om saam te val met die heel eerste ‘BoschFees wat op 9 en 10 Desember in Stellenbosch gehou […]

Lees meer.....

‘BoschFees word met skemeronthaal afgesluit

Musiek uit die boonste rakke, vermaak, vure, heerlike kos en natuurlik Stellenbosch wyne. Dit is alles bestanddele van die afsluiting van die eerste ‘BoschFees. Die afsluiting, in die vorm van ’n skemeronthaal in ’n markiestent aan die oorkant van die DF Malansentrum naby die Jannie Maraishuis, begin reeds om 17:00 op Donderdag 10 Desember. Die […]

Lees meer.....

'BoschFees word met skemeronthaal afgesluit