Die Maties van die Universiteit Stellenbosch (US) het vroeër vandag tot die semi-finaal van die jaarlikse Nasionale Klubkampioenskappe gevorder deur ’n omgesukkelde Springs, klubkampioene van die Valke, met 49-27 te klop. Maklik was dit egter nie met ’n rustydtelling wat gemaak het dat enige span nog koning sou kon kraai. In ’n wedstryd wat mens [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 20, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch (US) is binnekort op pad na die Suid- en Oos-Kaap om inligtingsaande vir voornemende studente en hul ouers aan te bied. Die geleenthede vind plaas in Port Elizabeth, Oudtshoorn en George en beloof om vir enige voornemende studente, hul ouers en onderwysers waardevolle inligting te gee oor studies aan die US. Prof [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 3, 2010 |Lorna | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |
Die FNB Maties van die Universiteit Stellenbosch (US) speel volgende Maandag in sy derde eindstryd om die FNB Varsity Cup wat deur Steinhoff International aangebied word. Die Maties, vanjaar onoorwonne in die kompetisie en die huidige kampioene, sal teen die Ikey Tigers van die Universiteit van Kaapstad te staan kom. Dit is ook die derde [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 23, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Persverklarings, Sport, Studente |
Beste Sportman en Beste Sportvrou van die Seisoen, Beste Junior Sportman van die Seisoen, Mees Belowende Junior Atleet van die Seisoen en Beste Afrigter van die Seisoen. Dit is alles pryse wat deur Matie atlete by Boland Sportraad se Prysuitdelingsfunksie wat onlangs in Stellenbosch gehou is opgeraap is. By die geleentheid, waartydens sportprestasies in meer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 23, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport |
Sowat 200 Maties en ander inwoners van Stellenbosch het Saterdag hulself in groen getooi of groen geverf en aan ’n optog in die middedorp deelgeneem om hul ondersteuning vir die internasionale 350-veldtog te toon. Wetenskaplikes bereken die maksimum aantal deeltjies per miljoen koolsuurgas (CO2) wat in die atmosfeer vrygestel kan wees ten einde ’n omgewingskrisis [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 26, 2009 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |
‘n Matiespan het die Wynland verlaat om deel te neem aan die jaarlikse interuniversitêre mini-bierbroukompetisie (aangebied deur die Universiteit van Pretoria), en het as oorwinnaars teruggekeer! Met drie kratte bier, Schwarzbier (lager), Robust Porter (ale) en Weiss Bier (spesialis), het die vyfman-span vertrek om op hul vorige vertoning te verbeter en om verlede jaar [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 20, 2009 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Ingenieurswese, Studente |
Selfs nie die triestige Boland winter-weer kon Maties-atlete daarvan weerhou om stof in die oë van hul teenstanders in die 2009 Boland 10km Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Robertson gehou was, te skop nie. In die senior kategorie van die Kampioenskappe het die twee Maties Atletiek-klublede, Dicardo Jacobs (eerste plek) en Anton Pharoa in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 8, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Sport, Studente |
Twee atlete van die Universiteit Stellenbosch (US) het uitgeblink in die 2009 Suidelike Streek Senior Kampioenskappe wat onlangs in Gaborone, Botswana gehou was. Janet Wienand het ’n goue medalje in die 400m gewen terwyl Stefan Brits, wenner van ’n silwer medalje by die 2008 Statebondspele, met die derde plek in die verspringput tevrede moes [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 3, 2009 |liezls | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Sport, Studente |