Studente neem dikwels deel aan die talle MIV-veldtogte en gesondheidsverwante programme op die kampus, maar vra nooit wie verantwoordelik is vir hierdie veldtogte en programme nie. Ons sien plakkate wat veilige seks en gesondheid onder ons aandag bring, en ons kry gratis kondome in ons kampusgeboue, koshuise en selfs in kroeë in die dorp. Baie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 25, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Persverklarings, Studente |
Hierdie jaar is gekenmerk deur die suksesvolle uitbreiding van die Kantoor vir Institusionele MIV-koördinering (KIMK) se kondoomverspreidingsprojek. Kondome is nou ook beskikbaar in die Universiteit Stellenbosch (US) se koshuise en verskeie kroeë in die dorp. Choice-kondome word aan Maties versprei deur CondoCans wat in verskeie geboue op die kampus geïnstalleer word. Hierdie projek is in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 15, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
U word uitgenooi na die tweede Peer2Peer Education paneelbespreking oor nieregeringsorganisasies in Stellenbosch. Indien u meer wil uitvind oor die werk wat die Stellenbosch Gesondheidsnetwerk, Stellenbosch Hospice en @heart doen kom sluit gerus by ons aan. Wanneer?: Dinsdag 28 September 2010 Waar?: Bedryfsielkundegebou, lokaal 1008 Hoe laat?: 1pm tot 1:50pm Alle personeel en studente is [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 23, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
Die Kantoor vir Institusionele MIV-koördinering (KIMK) by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n nuwe kortkursus aan studente beskikbaar gestel, naamlik Basiese MIV- en Geslagsfasilitering. Hierdie gratis opleidingsprogram het oor twee naweke in Augustus 2010 plaasgevind, en die Maties wat gekeur is om die 32-uur-opleiding by te woon, berei hulle nou daarop voor om MIV/vigs-kwessies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 20, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Studente |
Hoe kan ek betrokke word in die stryd teen MIV en Vigs? Die antwoord is eenvoudig: word ‘n Peer 2 Peer Educator! Die MIV kantoor, ook bekend as die Kantoor vir Institusionele MIV Koördinering (KIMK), bied jaarlikse ‘n Portuur Voorligter Opleidingswerkswinkel aan. Die werkswinkel strek oor twee naweke en sluit die feite rakende MIV/vigs, geslag-stereotipes [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 19, 2010 |Jaco Greeff BRINK | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Studente |
Hoe kan ek betrokke word in die stryd teen MIV en Vigs? Die antwoord is eenvoudig: word ‘n Peer 2 Peer Educator! Die MIV kantoor, ook bekend as die Kantoor vir Institusionele MIV Koördinering (KIMK), bied jaarlikse ‘n Portuur Voorligter Opleidingswerkswinkel aan. Die werkswinkel strek oor twee naweke en sluit die feite rakende MIV/vigs, geslag-stereotipes [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 23, 2010 |Jaco Greeff BRINK | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse MIV-toetsveldtog is terug om weereens elkeen uit te daag om seker te maak van jou MIV- status. Hierdie jaar se veldtog vind op Stellenbosch Kampus plaas vanaf Maandag 1 Maart tot Vrydag 12 Maart, waarna dit verskuif na die Fakulteit Gesondheidswetenskappe (Tygerberg Kampus) vanaf Maandag 19 April tot Donderdag 23 April. Dit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 23, 2010 |Jaco Greeff BRINK | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse MIV-toetsveldtog is terug om weereens elkeen uit te daag om seker te maak van jou MIV- status. Hierdie jaar se veldtog vind op Stellenbosch Kampus plaas vanaf Maandag 1 Maart tot Vrydag 12 Maart, waarna dit verskuif na die Fakulteit Gesondheidswetenskappe (Tygerberg Kampus) vanaf Maandag 19 April tot Donderdag 23 April. Dit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 23, 2010 |johans | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |