Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar Erfenisdag saam met die gemeenskap van Railton in Swellendam. Die geleentheid, op 24 September, dien ook as die bekendmaking van ’n spesiale navorsingsverslag wat in Swellendam en spesifiek Railton gedoen is. Railton is ’n arm woongebied wat as gevolg van die Groepsgebiedewet ontwikkel het tot ‘n tuiste vir sowat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 20, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Gemeenskapsinteraksie, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |
Met die bekendstelling van sy ultramoderne Sokkersentrum by Lentelus, het die Universiteit Stellenbosch (US) gister menige hart aan die klop en voet aan die dribbel gesit. Die Stellenbosse Sokkersentrum, wat deel uitmaak van die FIFA 2010-erflatingsprojek, sal as basis dien vir die Universiteit se Jeugsportinisiatief, wat daarop gemik is om jong talent deur sokker te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 6, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |
“Gebruik die gereedskap van nederigheid en raak ontslae van trots, eiewaan en eiegeregtigheid. Laat ons – die jeug van vandag – ons eie verlede skep. In 2030 moet mense kan praat van 16 Junie 2010 en nie die een van 1976 nie.” Dit was die woorde van een van die sprekers by die Jeugdagvieringe by [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 15, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Sport, Studente |
Of jy nou van ‘n handbal, ‘n kopskoot of ‘n driekuns praat, sokkertaal is dikwels deurspek met interessante en selfs verwarrende terme wat waarskynlik net die spelers kan verstaan. Om die taal van Suid-Afrikaanse sokker te bevorder, het die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met ‘n aantal afrigters en navorsers, ‘n nuwe sokkerwoordelys-boekie aan die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 3, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Sport, Studente |
Prof Julian Smith, Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs as die nuwe Voorsitter van die Cape Higher Education Consortium (CHEC) aangestel. CHEC verteenwoordig die vier hoër onderwys instellings in die Wes-Kaap: die Universiteit van Kaapstad (UK), die Universiteit Stellenbosch (US), die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) en die Kaapse Skiereiland Universiteit van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 25, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Personeel |
“Die erns waarmee personeel en studente van die US aan die omvangryke studie na die voorkoms van MIV deelgeneem het, is bemoedigend. ‘n Mens sou graag groter deelname wou sien en bevorder, maar dit is vir ons duidelik dat die kampusgemeenskap in die breë die belangrikheid van individuele HIV-status op die hart dra.” Dit was [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 30, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
“Dit wil voorkom of gevalle van masels-infeksies in die jongste tyd toegeneem het in die Wes-Kaap – veral die gebiede rondom die Kaapse metropool. Dit beteken dat personeel en studente aan sodanige infeksies blootgestel is en gegewe die aansteeklike aard daarvan kan dit impakteer op klasbywoning, toetse en die daaglikse werksprogramme van die kampusgemeenskap. Ons [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 5, 2010 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die Universiteite Stellenbosch se Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, prof Julian Smith, is onlangs by die formele loodsing van die South African Higher Education Community Engagement Forum in Durban uitgesonder vir die leidende rol wat hy gespeel het in die totstandkoming van hierdie nasionale forum en vir sy denkleierskap ten opsigte van gemeenskapsinteraksie by hoër onderwysinstellings in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel |