Vuurblasers wat gevaarlike vuurtonge meters in die lug inblaas. Hip-hop-dansers met gomlastieklywe. ‘n Sokkerbal-balanseerder wat toertjies minute lank met die bal op sy kop en sy lyf uitvoer. Lewendige musiek terwyl honderde ballonne binne-in die Neelsie losgelaat word. En natuurlik die klank van vuvuzela’s. Dit is hoe die Universiteit Stellenbosch (US) se inisiatief vir Maties [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 18, 2009 |viljoenm | 3 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Sport, Studente |
Met die toename in gevalle van varkgriep in Suid-Afrika, en die terugkeer van studente en personeel vir die begin van die tweede semester het die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch die versekering gegee dat Kampusgesondheidsdiens (KGD) op die hoogte bly van verwikkelinge. Die nodige reëlings is reeds getref in ooreenstemming met die protokol wat deur [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 16, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
“Dit kan nie gebeur dat in hierdie tyd daar nog steeds mense is wat in dieselfde tipe werk vir jare bly nie. Ons (die Universiteit) moet geleenthede skep en dit is alle bestuurders se verantwoordelikheid om hierdie geleenthede te skep. Personeellede moet weet hoe hulle loopbane vorentoe lyk en wat hulle moet doen om daarby [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 18, 2009 |liezls | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die stem van die jeug in en rondom Stellenbosch is Donderdag duidelik gehoor tydens ‘n Jeugdagviering waar hulle hul drome en vooruitsigte vir die dorp en ook die land met ander kon deel. Die tema van vanjaar se vieringe was “Ek droom van ‘n Stellenbosch waar…”.Die Jeugdagvieringe is deur die Afdeling Gemeenskapsinteraksie gereël en is [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 11, 2009 |ajlouw | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
“Deur aktief aan 2010-inisiatiewe deel te neem, kan Stellenbosch met sy statuur en uitnemendheid ‘n groot bydrae lewer om van die 2010 Sokker Wêreldbekertoernooi in Suid-Afrika ‘n reuse sukses te maak. “Dit was die mening van prof Julian Smith, Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, by ‘n spesiale geleentheid waarin die Universiteit Stellenbosch (US) sy entoesiasme vir [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 11, 2009 |ajlouw | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Sport |
Die Universiteit Stellenbosch (US) se leierskap op die gebied van gemeenskapsinteraksie (GI) is weereens onderstreep nadat die US se Viserektor vir Gemeenskapsinteraksie en Personeel, prof Julian Smith, vir die tweede agtereenvolgende keer genooi is om die hooftoespraak by die jaarlikse konferensie van die National Community Engagement Managers’ Forum wat onlangs in Bloemfontein gehou was, te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente |