Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Posts Tagged ‘Prof Magda Fourie’

US skenk R1 miljoen vir WAT

Die Universiteit Stellenbosch (US) het R1 miljoen aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) beskikbaar gestel. Prof Magda Fourie, Viserektor: Onderrig, het die donasie Vrydag (7 Mei) tydens ’n spesiale geleentheid aan die WAT oorhandig. Die US is reeds sedert 1930 die gasheer vir die WAT. Prof Fourie het gesê dat die donasie aan […]

Lees meer.....

Top US-eerstejaarstudente en hul dosente vereer by jaarlikse Prestige-aand

Die studente wat vanjaar tydens die jaarlikse Eerstejaarsakademie Prestige-aand vereer is vir hul voortreflike akademiese prestasies het ’n verantwoordelikheid om hul talente en kennis te gebruik om die akademiese beeld van die universiteit uit te brei en ook om tot die ontwikkeling van Suid-Afrika by te dra. Dit was die boodskap van Prof Russel Botman, […]

Lees meer.....

Skemeronthaal is ’BoschFees hoogtepunt, Konvokasie-vergadering gehou

Die eerste ’BoschFees van die Universiteit Stellenbosch (US), wat alumni en vriende van die Universiteit van heinde en verre getrek het, is Donderdag met die Rektor se Skemeronthaal op Coetzenburg afgesluit. Dié swierige onthaal, ‘n ‘Boschfees hoogtepunt, is in ’n reuse Bedoeïene-tent gehou met die opwindende nuwe groep World@South wat die agtergrondmusiek vir die aand […]

Lees meer.....

Konvokasie-vergadering saam met ‘BoschFees gehou

Die Algemene Jaarvergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, wat gewoonlik aan die begin van November gehou word, word nou op 10 Desember om 19:00 in die DF Malansentrum op Coetzenburg gehou. Die datum is verskuif om saam te val met die heel eerste ‘BoschFees wat op 9 en 10 Desember in Stellenbosch gehou […]

Lees meer.....

Konvokasie-vergadering saam met 'BoschFees gehou

Die Algemene Jaarvergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, wat gewoonlik aan die begin van November gehou word, word nou op 10 Desember om 19:00 in die DF Malansentrum op Coetzenburg gehou. Die datum is verskuif om saam te val met die heel eerste ‘BoschFees wat op 9 en 10 Desember in Stellenbosch gehou […]

Lees meer.....

So werk denke rondom taal, sê prof Magda Fourie in artikel

“In ons ervaring, wat bevestig word deur internasionale en nasionale navorsing, is taal van onderrig een van die belangrikste faktore wat toeganklikheid, diversiteit en studentesukses bevorder. Daar moet dus op verantwoordelike wyse aandag gegee word aan die rol wat taal van onderrig speel in die toeganklikheid tot hoëronderwys en in die akademiese sukses van studente.” […]

Lees meer.....

Matie-eerstejaars het groter kans op sukses

Die persentasie eerstejaarstudente van Universiteit Stellenbosch wat voortgaan met hulle tweede studiejaar staan op 87% teenoor die nasionale gemiddeld van sowat 50% – danksy uitstekende akademiese leiding en talle ondersteuningsdienste op kampus. Prof Magda Fourie, Viserektor: Onderrig het gisteraand op Stellenbosch ‘n groep van bykans 900 Matie-eerstejaars van 2010 en hul ouers ingelig oor hoe […]

Lees meer.....

Konferensie vier die Akademieskap van Onderrig en Leer by die US

“Dit is ‘n uitstekende konferensie.  Die aanbiedings is van hoë standaard en is selfs beter as die van die vorige konferensie”   Dit is die woorde van een van die deelnemers wat die derde jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer konferensie bygewoon het wat op 19 en 20 Mei by die Lord Charles Hotel in […]

Lees meer.....