Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Posts Tagged ‘prof Steven Chown’

Tree nóú op om die aarde te red, sê US-kenner

Biodiversiteit in Suider-Afrika en elders word ernstig bedreig weens onbeteuelde menslike aktiwiteite, het ‘n leidende kenner op die gebied van indringerbiologie gewaarsku. “Klimaatsverandering is op ons. Daar is absoluut geen twyfel hieroor nie. Menslike aktiwiteite lei tot aardverwarming, en dít veroorsaak groot veranderinge, wat besig is om baie vinnig plaas te vind,” het prof Steven […]

Lees meer.....

Indringerbioloog ontvang internasionale Antarktiese prys

Prof Steven Chown van die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek die eerste Martha T Muse Prys ontvang by die vierde Internasionale Pooljaar Konferensie, wat tans in Oslo (Noorweë) plaasvind. Die toekenning erken sy uitstaande werk op die gebied van wetenskap en beleidvorming in die Antarktiese streek. Die toekenning, ter waarde van sowat R750 000 ($100 000), word […]

Lees meer.....

Medalje vir jong indringerbioloog

Ethel Phiri is die Universiteit Stellenbosch se ontvanger van die S2A3-medalje wat deur die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Bevordering van Wetenskap toegeken word vir oorspronklike navorsing op meestersvlak in ʼn wetenskaplike dissipline. Sy het navorsing oor indringerspesies op Marioneiland gedoen.

Lees meer.....

Prof Chown internasionaal beloon vir navorsing oor klimaatsverandering, indringerspesies in Antarktika

Prof Steven Chown van die Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste ontvanger van die internasinoale Martha T. Muse-prys vir Wetenskap en Beleid in Antarktika ter waarde van $100 000 (sowat R750 000). Die toekenning erken sy uitsonderlike werk oor uitheemse indringerspesies en die uitwerking van klimaatsverandering en menslike wisselwerking in die Antarktiese streek.

Lees meer.....

SA dierkundiges vereer prof Chown

Prof Steven Chown, direkteur van die DWT-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie en professor in Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), is die 2009-ontvanger van die Goue Medalje van die Dierkundige Vereniging van Suider-Afrika (DVSA).Volgens die DVSA tel prof Chown onder die ‘dierkundige elite’, en het hy aanmerklike bydraes tot alle sfere van dierkundige ondernemings […]

Lees meer.....

Prof Steven Chown vereer met gesogte toekenning vir akademiese bydraes

Prof Steven Chown, Direkteur van die Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) en professor in die Departement Plant-en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs die Bill Venter/Altron Literary Award vir 2009 toegeken. Prof Chown deel die toekenning met prof Sue W. Nicolson van die Universiteit Pretoria vir hul boek Insect Physiological Ecology, Mechanisms and Patterns […]

Lees meer.....