Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Posts Tagged ‘Russel Botman’

SA se wetenskappedekane byeen op Stellenbosch

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (19 November 2010) vir die eerste keer gasheer gespeel vir die Nasionale Forum van Natuurwetenskappe Dekane (ook bekend as die National Science Deans Forum of NSDF). Die Forum bespreek raakpunte binne opleidings- en navorsingsprogramme in die natuurwetenskappe aan Suider-Afrikaanse hoëronderwysinstelling. Die dekane van die verskillende Suid-Afrikaanse universiteite, asook van die […]

Lees meer.....

‘Lees die tekens van die tye’ hoor studenteleiers

“Om ‘n goeie leier te wees vereis van jou om die tekens van die tye te lees, want die konteks en uitdagings verander gedurig, maar ons kan nie dié tekens op ons eie lees nie. Hoe groter en meer divers die groep is wat die tekens lees, hoe beter sal die planne wees wat gemaak […]

Lees meer.....

US rektor gaan Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes open

Die Rektor van die Universiteit Stellenbosch, prof Russel Botman, is vanjaar die openingspreker by die 11de jaarlikse Stellenbosch streekskompetisie van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes. Die Expo vind op 26 en 27 Augustus by Bloemhof Hoër Meisieskool op Stellenbosch plaas. Die uitstallings sal op Vrydag 27 Augustus vanaf 11:00 vir besigtiging deur die publiek […]

Lees meer.....

Rektor spreker by Kaapse Persklub

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, prof Russel Botman, was op Woensdag 23 Junie die gasspreker by die Kaapse Persklub wat in Observatory bymekaargekom het. Die titel van sy aanbieding was “The Role of Afrikaans within education and society at large” waarin hy die huidige debatte rondom taalbeleid aan die Universiteit, gepaardgaande uitdagings […]

Lees meer.....

Skemeronthaal is ’BoschFees hoogtepunt, Konvokasie-vergadering gehou

Die eerste ’BoschFees van die Universiteit Stellenbosch (US), wat alumni en vriende van die Universiteit van heinde en verre getrek het, is Donderdag met die Rektor se Skemeronthaal op Coetzenburg afgesluit. Dié swierige onthaal, ‘n ‘Boschfees hoogtepunt, is in ’n reuse Bedoeïene-tent gehou met die opwindende nuwe groep World@South wat die agtergrondmusiek vir die aand […]

Lees meer.....

Konvokasie-vergadering saam met 'BoschFees gehou

Die Algemene Jaarvergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, wat gewoonlik aan die begin van November gehou word, word nou op 10 Desember om 19:00 in die DF Malansentrum op Coetzenburg gehou. Die datum is verskuif om saam te val met die heel eerste ‘BoschFees wat op 9 en 10 Desember in Stellenbosch gehou […]

Lees meer.....

Konvokasie-vergadering saam met ‘BoschFees gehou

Die Algemene Jaarvergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, wat gewoonlik aan die begin van November gehou word, word nou op 10 Desember om 19:00 in die DF Malansentrum op Coetzenburg gehou. Die datum is verskuif om saam te val met die heel eerste ‘BoschFees wat op 9 en 10 Desember in Stellenbosch gehou […]

Lees meer.....

'BoschFees word met skemeronthaal afgesluit

Musiek uit die boonste rakke, vermaak, vure, heerlike kos en natuurlik Stellenbosch wyne. Dit is alles bestanddele van die afsluiting van die eerste ‘BoschFees. Die afsluiting, in die vorm van ’n skemeronthaal in ’n markiestent aan die oorkant van die DF Malansentrum naby die Jannie Maraishuis, begin reeds om 17:00 op Donderdag 10 Desember. Die […]

Lees meer.....