Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Posts Tagged ‘Sasol Kunsmuseum’

Unieke sokker-uitstalling open op Stellenbosch

Te midde van Suid-Afrikaners wat oorborrel van geesdrif vir die Sokkerwêreldbeker vier die Universiteit Stellenbosch se Sasol-kunsmuseum en die Stellenbosch-museum Jeugdag met die opening van ’n unieke uitstalling waarvoor daar nie net in dié dorp se geskiedenis van hierdie gewilde spel gedelf is nie, maar deur ook te gaan kyk het hoe kinders dit vandag […]

Lees meer.....

Universiteits Museum en US Kunsgalery het nou eie blog!

Ons het ook nou ons eie blog. Vir die inligting oor uitstallings en gebeure by die Universiteits Museum en die US Kunsgalery besoek ons webtuiste en volg die skakel na ons blogs! Kliek eers op die Universiteits Museum of US Kunsgalery foto en dan sal die skakel verskyn. http://admin.sun.ac.za/usmuseum/ http://blogs.sun.ac.za/kunsgalery/ http://blogs.sun.ac.za/museum/ Kom besoek ons gerus!

Lees meer.....

Maties skud vere reg vir eerste ‘BoschFees

Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om vere reg te skud vir die heel eerste ’BoschFees wat hierdie week op Stellenbosch gehou word. Die fees, op 9 en 10 Desember, bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit. Volgens me Heidi October van die US se alumni-kantoor […]

Lees meer.....

Maties skud vere reg vir eerste 'BoschFees

Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om vere reg te skud vir die heel eerste ’BoschFees wat hierdie week op Stellenbosch gehou word. Die fees, op 9 en 10 Desember, bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit. Volgens me Heidi October van die US se alumni-kantoor […]

Lees meer.....

’BoschFees bied unieke geleenthede vir kunsliefhebbers

Die ’BoschFees, van 9-10 Desember 2009, gaan ’n kunsliefhebbersparadys wees. Nie net is daar die geleentheid om wêreldbekende werke soos Die Denker te besigtig nie, maar kan MatiesAlumni op begeleide kunstoere gaan én afslag op kunswerke kry. Dis nie aldag dat mens die geleentheid kry om Die Denker in “lewende lywe” te sien nie. Dié […]

Lees meer.....

Opknapping van die Eben Dönges Sentrum/Sasol Kunsmuseum

Vroeg Maandagoggend het die laaste hoofstuk van die opknapping van die Eben Dönges Sentrum/Sasol Kunsmuseum en die omringende tuine begin met die afsaag van die bekende “antenna” bome voor die gebou. In die foto gee die ‘boomdokter’, Gerhard Jacobs nuwe betekenis aan die uitdrukking ” hoog in die takke”.   Teen laatmiddag was die nuwe bome geplant en […]

Lees meer.....

Titia Ballot – Rondleiding oor Dirk Meerkotter & Abstraksie by die Sasol Kunsmuseum

Die rondleiding deur Titia Ballot is op Woensdag 26 Augustus om 13:00 by die Sasol Kunsmuseum. R10 p.p. Die kunstenaar het in Februarie vanjaar sy 87ste verjaarsdag gevier, en hierdie is sy 87ste solo-uitstalling. Voorbeelde van sy grafiese werke van 1974 tot 2001 en ‘n paar skilderye in akriel is te sien. Meerkotter- werke uit […]

Lees meer.....

Sasol Kunsmuseum – Mbongeni Buthelezi uitstalling, demonstrasie & rondleiding

Imizwa Yami, ‘n rondreisende solo uitstalling, van Mbongeni Buthelezi, word in September en Oktober by die Sasol Kunsmuseum in Ryneveldstraat aangebied. Die Seippel Galery, in samewerking met Art Source South Africa, bied Buthelezi se eerste nasionale solo uitstalling aan. Prof Julian Smith, Vise Rektor:  Gemeenskapsinteraksie en Personeel van die Universiteit, open die uitstalling op Woensdag […]

Lees meer.....