Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Posts Tagged ‘Sentrum vir Indringerbiologie’

Navorsing, geskiedenis van Marioneiland en omstreke in nuwe boek saamgevat

 Die eerste lekkerlees koffietafelboek om die geskiedenis, natuurskoon en bewaringsaspekte van Suid-Afrika se mees suidelike grondgebied, Marioneiland en Prins Edwardeiland, uiters visueel saam te vat, is bekendgestel. Die176-blad boek, Marion and Prince Edward –Africa’s Southern Islands is geskryf en saamgestel deur navorsers verbonde aan die Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) aan die Universiteit Stellenbosch en die […]

Lees meer.....

Suider-Afrika se biodiversiteit het aansienlik verander, sê US-professor

Moet ons meer bekommerd wees as wat ons alreeds is oor die toestand van Suider-Afrika se natuurlike skoonheid? Ja, sê prof Steven Chown van die Universiteit Stellenbosch, wat kwessies rakende die omvattende en snelle verandering in biodiversiteit in die streek in ʼn openbare lesing op 15 September op Stellenbosch sal aanroer. Sy praatjie maak deel […]

Lees meer.....

Antarktiese befondsing vir wetenskaplike om hittestres op Marion-eiland te bestudeer

‘n Wetenskaplike van die Universiteit Stellenbosch wat werk met aspekte van klimaatsverandering, dr Susana Clusella-Trullas, het ‘n Antarctic Science 2010-toekenning ontvang om mariene ongewerweldes op Marion-eiland in sub-Antarktika se reaksie op verandering in temperatuurregimes te bestudeer. Dr Clusella-Trullas is ʼn kernspanlid van die NNS/DWT Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) aan die Universiteit Stellenbosch, en sy stel in die […]

Lees meer.....

S•I•B assosiaat geloof vir boek oor indringerspesies by Sunday Times toekennings

S·I·B-assosiaat en bekroonde omgewingsjoernalis, Leonie Joubert, het haar tweede Eervolle Vermelding tydens die 22ste Sunday Times Literary Awards opgeraap, hierdie keer vir haar niefiksieboek, Invaded: the Biological Invasion of South Africa. Me Joubert het die boek in noue samewerking met die NNS/DWT Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (S·I·B) by die Universiteit Stellenbosch geskryf. S·I·B-navorsers neem […]

Lees meer.....

Indringerbioloog ontvang internasionale Antarktiese prys

Prof Steven Chown van die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek die eerste Martha T Muse Prys ontvang by die vierde Internasionale Pooljaar Konferensie, wat tans in Oslo (Noorweë) plaasvind. Die toekenning erken sy uitstaande werk op die gebied van wetenskap en beleidvorming in die Antarktiese streek. Die toekenning, ter waarde van sowat R750 000 ($100 000), word […]

Lees meer.....

SIB navorsers dra by tot Science-artikel oor powere biodiversiteitsteikens

Twee navorsers verbonde aan die Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) aan die Universiteit Stellenbosch, prof Melodie McGeoch en dr Di Spear, het saamgewerk aan ‘n pasgepubliseerde  artikel in die toonaangewende publikasie Science oor die feit dat wêreldleiers nie daarin kon slaag om hulle beloftes na te kom om die globale tempo van biodiversiteitsverlies teen 2010 te laat […]

Lees meer.....

Lesingprogram gaan in elkeen se smaak val

’n Propvol akademiese lesingprogram gaan MatiesAlumni en ander belangstellendes wat die heel eerste ’BoschFees kom bywoon, die geleentheid bied om die lyf weer student te kom hou – en daar is geen eksamen nie! Die lesingsprogram, wat op 9 en 10 Desember 2009 plaasvind, bied ’n kykie in die nuutste navorsing en denke aan die […]

Lees meer.....