Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Posts Tagged ‘Stellenbosch Universiteitskoor’

US Koor in die Endler na hul dubbele Wêreldkampioen-ervaring in China!

Kaartjies vir die Universiteitskoor se optrede in die Endler is uitverkoop! Daar is egter lig aan die einde van die tonnel…weens die groot belangstelling is daar besluit om nog ‘n konsert op 10 Oktober aan te bied. Dus – as jy nie kaartjies vir die vertoning op 10 Oktober om 16:30 kon kry nie – […]

Lees meer.....

US-koor bied koorwerke vir Wêreld Koorspele in Julie 2010 tuis aan

Die Stellenbosch Universiteitskoor, olv André van der Merwe, beplan om deel te neem aan die Wêreld Koorspele in China in Julie vanjaar. Die Wêreld Koorspele is een van die mees invloedryke en gesogde internasionale koorkompetisies en kore kan slegs op uitnodiging deelneem. ‘n Paar jaar gelede is die US-koor, ook olv André van der Merwe, gekroon […]

Lees meer.....

Stellenbosch Universiteitskoor sluit ‘n suksesvolle jaar af met ‘n Galakonsert in die Endlersaal

Die wêreldbekroonde Stellenbosch Universiteitskoor bied hul jaarlikse Gala-konsert aan in die Endlersaal op Woensdag 7 Oktober 2009 om 20:00. Dit sal die koor se laaste vollengte konsert wees vir die jaar.Die koor sal die bekende werk Singet dem Hernn ein Neues Lied van die 16de eeuse komponis, Heinrich Schütz uitvoer, asook werke van komponiste soos […]

Lees meer.....

Stellenbosch Universiteitskoor sluit 'n suksesvolle jaar af met 'n Galakonsert in die Endlersaal

Die wêreldbekroonde Stellenbosch Universiteitskoor bied hul jaarlikse Gala-konsert aan in die Endlersaal op Woensdag 7 Oktober 2009 om 20:00. Dit sal die koor se laaste vollengte konsert wees vir die jaar.Die koor sal die bekende werk Singet dem Hernn ein Neues Lied van die 16de eeuse komponis, Heinrich Schütz uitvoer, asook werke van komponiste soos […]

Lees meer.....

Koorfees met Stellenbosch laerskole en die US-koor

Vier laerskoolkore uit die Stellenbosch-omgewing sal ‘n verhoog deel met die Stellenbosch Universiteitskoor in die Endlersaal op Woensdag 12 Augustus om 19:00. Die vier laerskoolkore wat deelneem aan die Koorfees is: Laerskool Cloetesville Seniorkoor Laerskool Eikestad Seniorkoor Laerskool Stellenbosch Seniorkoor Weber Gedenk Seniorkoor Dit is vanjaar die tweede keer waar die skoolkore van Stellenbosch en die Universiteitskoor […]

Lees meer.....

Oudisies Stellenbosch Universiteitskoor 2010

Stellenbosch Universiteitskoor o.l.v. André van der Merwe beplan om in Julie 2010 deel te neem aan die Wêreld Koorspele in China – die grootste internasionale koorkompetisie ooit! Om ‘n afspraak te maak vir ‘n oudisie, SMS: USK, jou naam en van, stemgroep, huidige kursus aan André van der Merwe selnr 082 774 0995 so spoedig […]

Lees meer.....