Die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (19 November 2010) vir die eerste keer gasheer gespeel vir die Nasionale Forum van Natuurwetenskappe Dekane (ook bekend as die National Science Deans Forum of NSDF). Die Forum bespreek raakpunte binne opleidings- en navorsingsprogramme in die natuurwetenskappe aan Suider-Afrikaanse hoëronderwysinstelling. Die dekane van die verskillende Suid-Afrikaanse universiteite, asook van die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 19, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Konferensies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings |
Die Nobelpryswenner vir Fisiologie of Medisyne in 2002 en ontvanger van ‘n ere-doktoraat van die Universiteit Stellenbosch by sy afgelope Maart Gradeplegtigheid, prof Sydney Brenner, het verlede Donderdagaand (11 Maart 2010), ‘n STIAS-lesing aangebied met die titel “Reading the Human Genome: the reconstruction of the past”. Prof Brenner is ’n besoekende genoot (fellow) van die Stellenbosse Instituut [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Korporatief & Alumni, Lesings, Personeel, Persverklarings |
Die wêreldbekende antropoloog en paleontoloog, prof Nina Jablonski het Dinsdagaand (9 Maart) ‘n lesing by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) aangebied. Die lesing “Why human skin comes in colours”, is deur die African Genome Education Institute aangebied. Die Universiteit Stellenbosch ken ‘n ere-doktoraat aan prof Jablonski toe tydens sy Gradeplegtigheid van 10 Maart 2010. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 10, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni, Lesings, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken hierdie week by sy Maart-gradeplegtighede ere-doktorate toe aan ’n Nobelpryswenner, ’n internasionaal bekende antropoloog en ’n vegter vir menseregte en geslagsgelykheid. Meer as 2200 Maties gaan op 8, 9 en 10 Maart graad vang. Tydens die plegtigheid op Woensdag 10 Maart word ere-doktorate toegeken aan die Nobelpryswenner vir Fisiologie of [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 7, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die STIAS 2010 Lesingreeks skop af met Prof Marc van Regenmortel, CNRS, Strasbourg wat praat oor “Darwin and the Species Problem” (23 Feb, 13h00) en “Are viruses alive? A contemporary debate” (25 Feb, 13h00) in die hooflesingsaal van die Visuele Kunstegebou in Victoriastraat. Almal welkom.
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 19, 2010 |jhsh | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Lesings, Navorsing |
Die Minister van Wetenskap en Tegnologie, me Naledi Pandor, en senior verteenwoordigers van haar kantoor en die Departement Wetenskap en Tegnologie het, het verlede Vrydag ’n besoek gebring aan STIAS waar hulle met prof Hendrik Geyer (STIAS Direkteur), lede van die STIAS Navorsingsprogramkomitee en die huidige groep STIAS navorsingsgenote gesprek gevoer het. Die besoek het [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 18, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Navorsing, Persverklarings |
Prof Manuel Castells, wêreldbekende sosioloog, navorser en skrywer oor kommunikasie en die inligtingsgemeenskap, het pas bevestig dat hy ‘n uitnodiging as besoekende genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) aanvaar. Hy sluit hom hiermee by ‘n uitgelese groepie internasionaal bekende navorsers aan wat soortgelyke STIAS status het waarvolgens hulle op ‘n oop uitnodigingsbasis [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 6, 2009 |mmouton | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Navorsing, Persverklarings |
Die Nobelpryswenner vir Fisiologie of Medisyne in 2002, prof Sydney Brenner, tel onder die jongste groep van ses eregraduandi wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) vereer gaan word. Die ander ontvangers is prof John Kannemeyer, letterkundige navorser en skrywer; mnr Mosibudi Mangena, ’n voormalige Minister van Wetenskap en Tegnologie en leidende figuur uit die vryheidstryd; [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 25, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |