Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) het onlangs ‘n oefenkamp vir “Banyana Banyana” – Suid-Afrika se nasionale vrouesokkerspan – aangebied ter voorbereiding vir die komende 2010 Afrika Vrouesokker Kampioenskappe wat aan die einde van Oktober in Gauteng afskop. Die Universiteit se sportkampus het as basis vir die oefenkamp gedien, en ‘n wye verskeidenheid van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 18, 2010 |gbventer | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport, Studente |
Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) sal gedurende die tydperk 8-11 September as gasheer vir die SA Spesiale Olimpiese Spele se 2010 Nasionale Somer Spele dien. Meer as 350 atlete van agt verskillende provinsies sal deelneem aan verskillende sportkodes ter voorbereiding vir die 2011 Spesiale Olimpiese Wêreld Somer Spele in Athene, Griekeland. Die Spesiale [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 31, 2010 |gbventer | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport, Studente |
Die Stellenboch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) bied ‘n Vlak 1 Sportmasseringskursus in Februarie aan. Datums: 9-25 Februarie 2010 Koste: R1850 (US Studente); R2100 (publiek) + R250 eksamenfooi Vereistes: Toepaslike kennis van anatomie asook matriekvrystelling Plek: Lesingsaal C, Sportwetenskap Departement, Coetzenburg Navrae: Annatjie Goedhals – learning@sun.ac.za of 083 326 5815
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 26, 2010 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Personeel, Sport, Studente |
Met die eerste wedstryd wat oor bietjie meer as 150 dae afskop, is opwinding oor die 2010 Sokker Wêreldbeker besig om vinnig regoor die land te versprei, en Stellenbosch is geen uitsondering nie. Volgens me Gugu Ntuli, Hoof Uitvoerende Beampte van die Sport Prestasie Instituut (SUSPI), is daar nog baie maniere om voordeel uit die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 4, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport, Studente |
Die Maties Mans Sokkerspan, wat hulself in die nuwe seisoen in die Vodacom-liga bevind, is stadig maar seker besig om hul pad boontoe oop te speel. Die span lê tans sesde op die ranglys. Sestien spanne neem deel aan die Vodacom-liga wat slegs twee ligas onder die Premier Sokkerliga (PSL), die top liga in Suid-Afrika, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 9, 2009 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Persverklarings, Sport |
Die Stellenbosch Universiteit se Sportprestasie Instituut (SUSPI) bied ‘n Sportmasseringkursus in September aan. Kom leer hoe om te masseer as deel van ‘n oefenprogram, dalk wil jy jou kind in sy/haar sportloopbaan ondersteun of jy kan selfs deel word van ons spanne wat tydens byeenkomste soos die Cape Epic of Double Century noodsaaklike massering verskaf [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 31, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Sport |
Die Stellenbosch Universiteit se Sportprestasie Instituut (SUSPI) bied ‘n Sportmasseringkursus in September aan. Kom leer hoe om te masseer as deel van ‘n oefenprogram, dalk wil jy jou kind in sy/haar sportloopbaan ondersteun of jy kan selfs deel word van ons spanne wat tydens byeenkomste soos die Cape Epic of Double Century noodsaaklike massering verskaf [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 31, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Sport |
Kyk gerus na SUSPI (Stellenbosch Universiteit Sportprestasie-Instituut) se opwindende reeks kortkursusse en werkswinkels! Cardio Ball werkswinkel: 1 Aug 9:00 – 13:00; R400 (studente) R450 (publiek) Sportvoeding: Na die reuse sukses van ons eerste sportvoeding werkwinkel, nooi ons jou graag uit na ‘n reeks werkswinkels DATUMS EN ONDERWERPE: 1 Aug: Gewigbeheer (Gewigsverlies, gewigstoename en gewigskategoriesporte) 15 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Sport |