Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Posts Tagged ‘Universiteit Stellenbosch (US)’

Circle of Concerned African Women Theologians

Prof Julie Claassens van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, nooi u vriendelik na die stigting van die Stellenbosch Chapter van die Circle of Concerned African Women Theologians. DATUM: Maandag 11 Oktober 2010 TYD: 17:00 – 19:00 PLEK: Kapel, Fakulteit Teologie ‘n Paneelbespreking sal plaasvind oor Prof Denise Ackermann se Festschrift: Ragbag Theologies: Essays in Honour […]

Lees meer.....

Hoe om skryfhulp aan studente met tesisse te verleen

Hierdie twaalf-ure-kursus behandel verskillende aspekte van hoe om ’n tesis te skryf. Om ’n student deur hierdie proses te begelei, is dikwels kompleks en veeleisend. Ons fokus op hoe studente die skryf van die verskillende onderafdelings kan benader. Gedurende die kursus sal ons ook voorbeelde van skryfstukke analiseer met verwysing na koherensie, samehang en vloei. […]

Lees meer.....

Werkswinkel in Wetenskaplike Skryfvaardighede vir Tesisse en Dissertasies

Datum en tyd: 12-13 Oktober 201o, 09:00-16:30 Plek: Tygerbergkampus Die werkswinkel beloop ’n totaal van twaalf ure versprei oor twee dae. Die doel van die werkswinkel is om ’n inleiding te bied tot die nodige skryfvaardighede om informasie te organiseer in ’n tesis of dissertasie.    Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Gehoor en doel […]

Lees meer.....

Wetenskaplike Skryfvaardighede vir die Skryf van Navorsings- / Studievoorstelle

Datum: 4 Oktober 2010 Tyd: 9:00-16:30 Plek: Seminaarlokaal van die Skryflab, Crozierstraat 22 Hierdie werkswinkel bied ’n inleiding tot die nodige skryfvaardighede om inligting te skep en te organiseer in ’n navorsingsvoorstel.   Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Doel van die navorsingsvoorstel Beplanning van die navorsingsvoorstel Komponente van die navorsingsvoorstel Hoe om die navorsingsvoorstel aan te […]

Lees meer.....

Konferensie oor versoening by Fakulteit Teologie gehou

Versoening is die tema van ’n konferensie wat op Donderdag 20 Mei 2010 deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch aangebied word. Sprekers sluit in prof Theo de Witt (Tilburg Universiteit), prof Anton van Niekerk (US) en dr Stephen Martin (King’s University College). Die konferensie sal duur van […]

Lees meer.....

Skryf vir die Media II: Mediaverklarings

Skryf vir die Media II: Mediaverklarings, die tweede werkswinkel in die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se reeks oor mediaskryfwerk, word op 20 Mei 2010 aangebied. Ons bied hierdie intensiewe werkswinkel spesifiek aan vir diegene wat reeds ondervinding het in die skryf van mediaverklarings en skakeling met die media. Die fokus sal streng op die skryf en […]

Lees meer.....

Ekklesia-seminaar by US se Fakulteit Teologie gehou

Watter verskil kan ‘n goeie predikant/pastor maak? – die onderskatte rol van predikante/pastors in die toekoms van SA is die onderwerp van ‘n seminaar wat op Maandag 19 April 2010 deur Ekklesia in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch,aangebied word. Sprekers sluit in proff Denise Ackermann, Nico Koopman en dr Jerry Pillay, […]

Lees meer.....

Beyers Naudé Sentrum bied konferensie aan oor “Globalisation, Globalism and Human Dignity”

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Universiteit Stellenbosch bied van 8 – 10 Maart 2010 ’n konferensie aan met die tema: Globalisation, Globalism and Human Dignity. Dit vind plaas in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch. Die program sluit aanbiedings in deur proff Allan Boesak, Nico Koopman, Sampie Terblanche, Amanda […]

Lees meer.....