Die ANC-regering se wetsvoorstel vir die Beskerming van Inligting het redakteurs warm onder die kraag gelaat, maar dr Johan Retief, adjunk-ombudsman, sê daar is tog ruimte vir beter selfregulering. Retief het Maandag ’n groep studente, joernaliste en belangstellendes by die MEDIAFRIKA-sentrum van die Joernalistiekdepartement toegespreek oor die tekortkominge en voorstelle vir die hersiening van die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 15, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, MEDIAFRIKA, Studente |
Navorsers by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe staan aan die voorpunt van die eerste kliniese studie om nuwe tegnologie wat aangewend kan word vir die lokalisering van kankergewasse gedurende radioterapie te evalueer. Hierdie internasionale studie word gedoen in samewerking met Calypso Medical Technologies, Inc van Amerika. Die hoë standaarde en internasionale erkenning wat die Afdeling Pulmonologie, en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 27, 2010 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die opleiding van staatsamptenare om korrupsie in hul eie departemente uit te roei is dalk die “verlore skakel” in die stryd teen dié groeiende probleem in Suid-Afrika. Só het prof Gavin Woods van die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Publieke Leierskap (SPL) gisteraand [26 Oktober 2010] in sy intreerede gesê. In talle regeringstrukture “ontbreek [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 27, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, HOOP Projek, Korporatief & Alumni |
Die Universiteit Stellenbosch (US) maak nou sy navorsingsuitsette vir die wêreld toeganklik deur ’n besluit wat daarop gemik is om navorsing aan te moedig en menslike ontwikkeling te bevorder, veral in Afrika. Vanmiddag [Woensdag 20 Oktober 2010] sal die US die eerste Afrika-universiteit word wat die Berlyn-verklaring oor Oop Toegang tot Inligting ten opsigte van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 20, 2010 |liezls | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Korporatief & Alumni, Navorsing, Studente |
Onthou altyd wat vir jou belangrik is en wees realisties met jouself. Dit is maklik om jouself te verloor en om die ware self te vergeet.” Dit was die advies wat die Paralimpiese rolstoelkampioen, Ernst van Dyk, vir studente wat die Universiteit Stellenbosch (US) se prestige-toekenningsgeleentheid Donderdagaand bygewoon het, gehad het. Van Dyk, wat die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 15, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
Vier studente van die Universiteit Stellenbosch is onlangs die gesogte Mandela Rhodes-studiebeurs toegeken. Die vier studente wat die beurs ontvang het is: Jennifer Carstens – Meestersgraad: Bedryfsielkunde Nadia Marais – Meestersgraad: Teologie Jonathan Reader – Honneurs: Ekonomie Dale Anthony van der Lingen – Meestersgraad: Ekonomie Die Mandela Rhodes-beurs dek ontvangers se studiegelde, akkommodasie en etes, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 14, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente |
Hierdie twaalf-ure-kursus behandel verskillende aspekte van hoe om ’n tesis te skryf. Om ’n student deur hierdie proses te begelei, is dikwels kompleks en veeleisend. Ons fokus op hoe studente die skryf van die verskillende onderafdelings kan benader. Gedurende die kursus sal ons ook voorbeelde van skryfstukke analiseer met verwysing na koherensie, samehang en vloei. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Datum en tyd: 12-13 Oktober 201o, 09:00-16:30 Plek: Tygerbergkampus Die werkswinkel beloop ’n totaal van twaalf ure versprei oor twee dae. Die doel van die werkswinkel is om ’n inleiding te bied tot die nodige skryfvaardighede om informasie te organiseer in ’n tesis of dissertasie. Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Gehoor en doel [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings |