Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings Universiteit Stellenbosch Taalsentrum 19 November 2010 Ons bied weer op Vrydag, 19 November, ons gewilde voldag-werkswinkel oor die skryf van notules aan. In hierdie werkswinkel sal jy op ‘n interaktiewe, praktiese manier die geleentheid kry om jou vaardighede met die hou van notules op te knap. Boonop sal jy antwoorde [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 26, 2010 |bassoncs | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings Universiteit Stellenbosch Taalsentrum 19 November 2010 Ons bied weer op Vrydag, 19 November, ons gewilde voldag-werkswinkel oor die skryf van notules aan. In hierdie werkswinkel sal jy op ‘n interaktiewe, praktiese manier die geleentheid kry om jou vaardighede met die hou van notules op te knap. Boonop sal jy antwoorde [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 15, 2010 |bassoncs | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Persverklarings |
Hierdie twaalf-ure-kursus behandel verskillende aspekte van hoe om ’n tesis te skryf. Om ’n student deur hierdie proses te begelei, is dikwels kompleks en veeleisend. Ons fokus op hoe studente die skryf van die verskillende onderafdelings kan benader. Gedurende die kursus sal ons ook voorbeelde van skryfstukke analiseer met verwysing na koherensie, samehang en vloei. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Webwerwe is ’n onontbeerlike kommunikasiemiddel vir enige instansie of maatskappy. ’n Effektiewe webwerf wat voldoen aan die lesers en kliënte se behoeftes, is daarom ook ononderhandelbaar. Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied vanaf 8 – 12 November 2010 ’n omvattende werkswinkelreeks aan oor die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding van ’n webwerf. Ons wil deelnemers graag toerus [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |ruth | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kennisgewings |
Datum en tyd: 12-13 Oktober 201o, 09:00-16:30 Plek: Tygerbergkampus Die werkswinkel beloop ’n totaal van twaalf ure versprei oor twee dae. Die doel van die werkswinkel is om ’n inleiding te bied tot die nodige skryfvaardighede om informasie te organiseer in ’n tesis of dissertasie. Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Gehoor en doel [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings |
Datum: 4 Oktober 2010 Tyd: 9:00-16:30 Plek: Seminaarlokaal van die Skryflab, Crozierstraat 22 Hierdie werkswinkel bied ’n inleiding tot die nodige skryfvaardighede om inligting te skep en te organiseer in ’n navorsingsvoorstel. Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Doel van die navorsingsvoorstel Beplanning van die navorsingsvoorstel Komponente van die navorsingsvoorstel Hoe om die navorsingsvoorstel aan te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings |
Effektiewe korrespondensie (e-pos ingesluit) stel jou nie net in ʼn positiewe lig nie, dit skep ook ʼn professionele beeld van die maatskappy wat jy verteenwoordig. Oneffektiewe korrespondensie benadeel weer nie net produktiwiteit in die werksomgewing nie, maar dit kan ook ʼn negatiewe beeld van jou maatskappy na buite projekteer. As jy betrokke is by die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 28, 2010 |ruth | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Personeel |
Die Skryflab bied op 27-30 September hul Werkswinkel in Wetenskaplike Skryfvaardighede vir Tesissse en Dissertasies aan. Hierdie werkswinkel is ‘n geakkrediteerde kortkursus en deelnemers sal sertifkate vir bywoning ontvang. Die doel van die werkswinkel is om ’n inleiding te bied tot die nodige skryfvaardighede om informasie te organiseer in ’n tesis of dissertasie. Die volgende [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 21, 2010 |selene | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Navorsing, Personeel |