Die Universiteit Stellenbosch se slaagkoers vir eerstejaarstudente verlede jaar was 87% teenoor die SA-gemiddelde van tussen 40 % en 50%. “Ons wil almal ons vennote verseker dat ons elke student se vordering ernstig opneem en dat ons alles in ons vermoë om te verseker dat hulle (akademies) hoog vlieg.” Só het prof Russel Botman, Rektor [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 8, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Studente |
Die elfde en grootste Woordfees nog, is hier! Dié nasionale kunstefees van die Universiteit Stellenbosch wat feesgangers van regoor die land en selfs uit die buiteland trek spog vanjaar met meer as 200 produksies en meer as 250 aanbiedings. Die Woordfees word van 1-7 Maart gehou. Klik hier hier vir ’n lysie van die produksies waarvoor daar [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 26, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Persverklarings, Studente |
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch se gewilde Woordfees gaan ‘n konsert met net Afrikaanse kunsliedere aangebied word. Hierdie uitsonderlike uitvoering vind op 28 Februarie 2010 om 16:30 in die Endlersaal plaas. Twee van die konserte in die Departement Musiek se amptelike Endler-Konsertreeks is in die program van die US Woordfees ingesluit. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 26, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch se gewilde Woordfees gaan ‘n konsert met net Afrikaanse kunsliedere aangebied word. Hierdie uitsonderlike uitvoering vind op 28 Februarie 2010 om 16:30 in die Endlersaal plaas. Twee van die konserte in die Departement Musiek se amptelike Endler-Konsertreeks is in die program van die US Woordfees ingesluit. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 26, 2010 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Tydens die Woordfees word ’n uitstalling in die Africana-kamer van die JS Gericke Biblioteek aangebied waar bekende kunstenaars uit verskillende dissiplines met die konsep ‘boek’ speel. Van die kunstenaars sluit in Strijdom van der Merwe, Diane Victor, Jan van der Merwe, Danie Marais, Fanie Viljoen, Piet Grobler, Leon de Villiers, Stephan Erasmus, Leora Farber, David Paton, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 19, 2010 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Lesings |
Tydens die Woordfees word ’n uitstalling in die Africana-kamer van die JS Gericke Biblioteek aangebied waar bekende kunstenaars uit verskillende dissiplines met die konsep ‘boek’ speel. Van die kunstenaars sluit in Strijdom van der Merwe, Diane Victor, Jan van der Merwe, Danie Marais, Fanie Viljoen, Piet Grobler, Leon de Villiers, Stephan Erasmus, Leora Farber, David Paton, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 19, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Lesings |
Kom baljaar saam by die elfde en grootste Woordfees nog! So nooi die organiseerders van dié nasionale kunstefees van die Universiteit Stellenbosch wat feesgangers van regoor die land en selfs uit die buiteland trek. Oor die 200 produksies en meer as 250 aanbiedings is van 1-7 Maart te sien. “Vanjaar se tema, ‘Baljaar’ – voorgestel [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 4, 2010 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel, Persverklarings, Studente |
Hoekom is vrugte rooi? Hoe gaan die US betrokke raak by die Sokker Wêreldbeker? Hoeveel kampioenbome is daar op Stellenbosch en wat is dit? Hoe gaan Suid-Afrika lyk in 2020? Hoe kan patente vir jou werk? Hoe ver is die nuwe Bybelvertaling en waarom word dit aangepak? Hoe lyk Afrikaans aan die US? Vir almal [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Studente |