Eerste Leesgroep byeenkoms

By , Februarie 4, 2013 22:14

Die eerste lees groep sessie sal op Maandag 11 Februarie om 1 nm in Den Bosch plaasvind. Nooi asseblief enigeen wat mag belangstel.

Ons sal die artikel “Emerging Methodologies in Engineering Education Research” bespreek. Lees dit asseblief vooraf – teken enige vrae of kommentaar wat jy mag hĂȘ aan en dan neem ons dit van daar.

Leave a Reply

Panorama Theme by Themocracy