Leesgroep

By , Januarie 29, 2013 21:38

Die doel van die lees groep is om akademici wat navorsing oor wetenskaponderrig doen of belangstel in navorsing oor wetenskaponderrig bymekaar te bring. Vooraf geselekteerde akademiese artikels sal gedurende die lees groep se vergaderings bespreek word. Lees groep sessies vind altyd op die Maandag voor die maandelikse seminaar plaas.

Vergaderdatums:

11 Februarie

11 Maart

8 April

12 Augustus

9 September

14 Oktober

Leave a Reply

Panorama Theme by Themocracy