Seminare

By , Januarie 29, 2013 21:29

Die Natuurwetenskap OLG bied maandelikse middagete seminare oor onderrig en leer onderwerpe van huidige belang aan. Hierdie seminare is oop vir alle personeel van die Natuurwetenskap Fakulteit en sal geleentheid vir gesprek insluit. Meer inligting oor elke seminaar sal nader aan die tyd beskikbaar gemaak word.

Seminaar datums vir  2013:

20 March:  Die opvoedkundige voordele van sosiale media in leer en onderrig deur Denise Wood (University of South Australia) in Polimeerchemie 2026

15 April: Wetenskap en Ingenieurswese onderrig vir die 21ste eeu  deur Jenni Case (UCT) in Den Bosch

22 April: Spangebaseerde Leer in die Wiskundige Wetenskappe deur Judy Paterson (Auckland University) in Den Bosch

26 Augustus:  Assesseringsisteem gebruik in Foundations of Abstract Mathematics I and II deur Dr Zurab Janelidze van Wiskundige Wetenskappe

16 September

21 Oktober

Leave a Reply

Panorama Theme by Themocracy