Posts tagged: tutorials

Gesprek oor die gebruik van tutoriale en ander vorme van steun

By , Januarie 30, 2013 08:32

Daar blyk ’n toenemende behoefte aan en aandrang op addisionele akademiese ondersteuning vir studente, veral eerstejaarstudente, te wees. In die lig hiervan, het dit nodig geraak dat ons krities dink oor die aard van die ondersteuning (insluitend tutoriale) wat ons tans bied, behoort te bied en kan bied, veral met die oog op volhoubaarheid en die beskikbaarheid van senior studente wat hiermee kan help.  Op versoek van die NW LOK, het die OLG alle koördineerders van eerstejaarmodules, LOK verteenwoordigers en VGP dosente na ʼn bespreking van hierdie sake op Vrydag 1 Februarie 2013 uitgenooi

(English) Tutorial discussion

By , Januarie 30, 2013 08:06

Wanneer:  Vrydag 1 Februarie 2013 om 08:00

Waar: Den Bosch gebou

Wie: alle koördineerders van eerstejaarmodules, VGP dosente, LOK verteenwoordigers

Doel: om krities te dink oor die aard van die ondersteuning (insluitend tutoriale) wat ons tans bied, behoort te bied en kan bied, veral met die oog op volhoubaarheid en die beskikbaarheid van senior studente wat hiermee kan help.

Panorama Theme by Themocracy