Ontmoeting met studente aangestel in onderrigsteun rolle
Prof Rewitzky, Dr Adendorff en Dr Blackie van die OLG sal op Woensdag 30 Januarie 2013 , studente wat in onderrigsteun rolle aangestel is, bv. tutors, demmies, studente assistente ens. toespreek. Die belangrikheid van hul rol in die Fakulteit, die Fakulteit se benadering tot onderrig en leer sowel as hul verwagtinge en die van Fakulteit sal tydens hierdie geleentheid aangeraak word.