Tutors

By , Januarie 31, 2013 09:44

Hierdie bladsy bevat bronne gemik op studente wat in onderrigsteunrolle in die Natuurwetenskap Fakulteit aangestel is.

Bronne gebruik tydens inleidende vergadering op 30 Januarie 2013:

Teaching teaching and understanding understanding deel 1

Teaching teaching and understanding understanding deel 2

Leerstyle

Helping Students make their way to adulthood – good company for the journey (Marcia Baxter Magolda)

Ander nuttige bronne vanaf die UCL webblad:

Meer inligting oor leerstyle  – pdf dokument met nuttige studiewenke vir verskillende leerstyle, soortgelyke aan die video oor leerstyle wat 30 Januarie gebruik is.

Studievaardighede webblad by UCL – skakels na soortgelyke grafiese (pdf) inligting oor verskeie onderwerpe, van kritiese denke tot hoe om notas te neem.

Peer Assisted Learning Handbook –  alhoewel hierdie oor ‘n spesifieke tipe tutor-werk gaan, bied die handboek interessante wenke vir ons konteks, bv. oor luistervaardighede en hoe om vrae te gebruik om studente te help leer.

Leave a Reply

Panorama Theme by Themocracy